Preview page 34: helloPROVINSIALE KOERANT, 20 JANUARIE 2010 No. 6 35 KENNISGEWING 87 VAN 2010 AANHANGSEL 3 KENNISGEWING INGEVOLGE ARTIKEL 5 (5) VAN DIE GAUTENG WET OP OPHEFFING VAN BEPERKINGS, 1996 (WET No. 3 VAN 1996) Ek, Sandra Felicity de Beer, synde die gemagtigde agent van die eienaar van Erf 219, Rosebank Dorp, gee hiermee ingevolge artikel 5 (5) van die Gauteng Wet op Opheffing van Beperkings, 1996, kennis dat ek aansoek gedoen het by die Stad van Johannesburg vir die opheffing van sekere voorwaardes vervat in die titelaktes van Erf 219, Rosebank Dorp, welke eiendom gelee is op die westelike kant van...more
|
|
|