Preview page 53: hello54 No. 6 PROVINCIAL GAZETTE, 20 JANUARY 2010 KENNISGEWING 119 VAN 2010 KENNISGEWING VAN DIE ORDONNANSIE OP DORPSBEPLANNING EN DORPE, 1986 (ORDONNANSIE 15 VAN 1986) Ons, Geo-Onat Development Consultancy Planners CC, synde die gemagtigde agente van die eienaars van Erwe 2061 2062, gelee te 90 92 Vulturelaan, Lenasia Uitbreiding 1, gee hiermee ingevolge artike 56 (1) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986, kennis dat ons by die Stad van Johannesburg Munisipaliteit aansoek gedoen het om die wysiging van die dorpsbeplanningskema, bekend as Johannesburg-dorpsbeplanningskema, 1979,...more
|
|
|