Preview page 64: helloPROVINSIALE KOERANT, 20 JANUARIE 2010 No. 6 65 Besonderhede van die aansoek le ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Area Bestuurder: Departement Ontwikkelingsbeplanning, Vlak 11, Alberton Klientedienssentrum, Alwyn Taljaardlaan, Alberton, vir n tydperk van 28 dae vanaf 20 Januarie 2010. Besware teen of vertoe ten opsigte van die aansoek moet binne n tydperk van 28 dae vanaf 20 Januarie 2010 tot 17 Februarie 2010 skriflelik by of tot die Area Bestuurder: Departement Ontwikkelingsbeplanning by bovermelde adres of by Posbus 4, Alberton, 1450, ingedien word. Adres van...more
|
|
|