Preview page 1: hello290 Extraordinary Provincial Gazette of KwaZulu-Natat 22 January 2010 Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid (SAKO) Statutere funksionaris Ondersteuningsagentskap/entiteit Tegnologiese gevare Bedreiging Eenheidstandaard Kwesbaarheid tydperk agteruitgaan. Rampe wat stadig ontstaan neem gewoonlik verskeie maande of jare om n kritiese fase te bereik. Die tiggaam wat toesig hou oor die ontwikkeling en implementering van die NKR. Die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid stel nasionale standaardliggame, standaardgenererende liggame, en onderwys- en opleidinqkwaliteitversekeraars in. n Persoon wat n...more
|
|
|