Preview page 6: hello22 January 2010 Extraordinary Provincial Gazette of KwaZuIu-Natal 295 SPG 3: Ramprlslkoverminderlng Hierdie sieutelprestasie-gebied stel bekend ramprisikobestuursbeplanning en implementering om ontwikkelingsgeorienteerde benaderings, planne, programme en projekte wat ramprisikos verminder, te inspireer. Sieutelprestasie-gebied 3 spreek vereistes aan vir die instelling van rampbestuursraamwerke en -beplanning binne alle staatsfere. Dit skenk ook besondere aandag aan die beplanning vir en integrasie van die kernrisikoverminderingsbeginsels van voorkoming en mitigasie in voortgesette programme...more
|
|
|