Preview page 8: hello22 January 2010 Extraordinary Provincial Gazette of KwaZulu-Natal 297 Sleutelprestasie-gebied 4 subartikel 4.2.3 maak voorsiening vir die skepping en vooriegging van rampoorsigte en -verslae. Sleutelprestasie-gebied 4 subartikel 4.3 maak voorsiening vir geintegreerde reaksie op, en herstel van, rampe. Sleutelprestasie-gebied 4 subartikel 4.3.1 maak voorsiening vir die kodrdinering van reaksie- en herstel pogings. Sleutelprestasie-gebied 4 subartikel 4.3.2 maak voorsiening vir die vestiging en funksionering van die Provinsiale Insidentbestuurstelsel ter nakoming van die Nasionale...more
|
|
|