Preview page 8: PROV1NSIALE KOERANT, 15 JANUARIE 2010 No. 1760 9 KENNISGEWING 2 VAN 2010 BYLAE 8 Regulasie 11 (2) KENNISGEWING VAN AANSOEK OM WYSIGING VAN DORPSBEPLANNINGSKEMA INGEVOLGE ARTIKEL 56 (1) (b) (i) VAN DIE ORDONNANSIE OP DORPSBEPLANNING EN DORPE, 1986 ORDONNANSIE 15 VAN 1986) ERMELO-WYSIGINGSKEMA 560 Ek, Thomas Philtippus le Roux, synde die gemagtigde agent van die eienaar van n gedeelte van Restant van Gedeelte 1 van die ptaas Klipstapel 243-IS, Breyten, Mpumalanga, gee hiermee ingevolge artikel 56 (1) (b) i) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986, kennis dat ek by Msukaligwa...more
|
|
|