Preview page 38: helloJOBNAME: No Job Name PAGE: 38 SESS: 31 OUTPUT: Fri Jan 15 13:28:51 2010 SUM: 8AE52781 /first/provincial/gazettes10/provgazette/Provgaz6688Ex 7. Elektriese vereistes (1) Alle tekens wat n elektriese aansluiting benodig moet verkieslik vanaf die bestaande elektriese toevoer op die erf waarop dit opgerig gaan word, voorsien word. Indien dit nie moontlik is nie, moet daar by die betrokke owerheid om elektrisiteitstoevoer wat met n meter gemeet word, aansoek gedoen word. (2) Elke teken in verband waarmee elektrisiteit gebruik word, moet van gepaste kondensators voorsien word om steuring met radio-...more
|
|
|