Preview page 51: helloJOBNAME: No Job Name PAGE: 51 SESS: 31 OUTPUT: Fri Jan 15 13:28:51 2010 SUM: 6C9949CF /first/provincial/gazettes10/provgazette/Provgaz6688Ex (i) skriftelike besonderhede verstrek word wat die erkende gemeenskapsdoelwit wat deur die oprigting of vertoning van die voorgestelde teken bevorder sal word, duidelik aandui (ii) tekens met n politieke inhoud nie toegelaat sal word nie (iii) nie meer as 5 van die totale oppervlakte van die teken vir derdepartyreklame gebruik word nie (iv) die maksimum grootte van enige sodanige teken 6m x 3m is, met dien verstande dat waar n V-vormige teken voorgestel...more
|
|
|