Preview page 58: helloJOBNAME: No Job Name PAGE: 58 SESS: 31 OUTPUT: Fri Jan 15 13:28:51 2010 SUM: 5F0B5E0A /first/provincial/gazettes10/provgazette/Provgaz6688Ex (a) n openbare vermaaklikheid rel of aanbied nie (b) geld of enige ander goedere vir liefdadigheid of enige ander doel van die algemene publiek insamel nie (c) enige pamet, plakkaat, skildery, boek, strooibiljet of enige ander gedrukte, geskrewe of geskilderde werk vertoon of versprei nie (d) enige vergadering rel, hou of toespreek nie (e) n openbare byeenkoms of optog, uitstalling of uitvoering rel of hou nie (f) enige ambag, beroep of besigheid bedryf...more
|
|
|