Preview page 23: helloWES-KAAP DEPARTMENT VAN GESONDHEID ALGEMENE KENNISGEWING Kennisgewing ingevolge subregulasie 6(1) en 6(2) van regulasie 187 van 2001 Die Wes-Kaapse Provinsiale Minister, verantwoordelik vir Gesondheid, gee hiermee kennis van die volgende aansoeke wat ontvang is vir die oprig- ting van privaatgesondheidsinrigtings in die Wes-Kaap. Afskrifte van die aansoeke kan teen n nominale bedrag bekom word van die Hoofdirekto- raat: Professionele Ondersteuningsdienste, Provinsiale Departement van Gesondheid, Posbus 2060, Kaapstad 8000, telefoon: (021) 483-2603/5811. Let asseblief daarop dat alle...more
|
|
|