Preview page 14: helloSTAATSKOERANT, 22 JANUARIE 2010 No. 32873 15 No. R. 10 22 Januarie 2010 WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE, 1995 BEDINGINGSRAAD VIR DIE BOUNYWERHEID, KIMBERLEY: UITBREIDING VAN WYSIGING VAN ELEKTRIESE INSTALLASIESEKSIE KOLLEKTIEWE OOREENKOMS NA NIE-PARTYE Ek, MEMBATHISI MPHUMZI SHEPHERD MDLADLANA, Minister van Arbeid, verklaar hierby, kragtens artikel 32(2) van die Wet op Arbeidsverhoudinge, 1995, dat die KoUektiewe Ooreenkoms wat in die Engelse Bylae hiervan verskyn, en wat in die Bedingingsraad vir die Bounywerheid, Kimberley aangegaan is en kragtens artikel 31 van die Wet op Arbeidsverhoudinge,...more
|
|
|