Preview page 5: hello166 No. 32874 GOVERNMENT GAZETTE, 22 JANUARY 2010 Neem verder kennis dat die Applikante severmoe 1 nstaat ter insae sal Id by die kantore van die Meester van die Hooggeregshof, Pretoria, sowel as die Landdroshof, Mokopane, vir n tydperk van 14 dae vanaf 25 Januarie 2010. Geteken te Pretoria op 13 Januarie 2010. Magda Kets Prokureurs, Muckleneukstraat 333, Brooklyn, Pretoria. Tel. (012) 346-6519. Faks 086 691 8373. (Verw M Kets/tj.) KENNISGEWING VAN DIE OORGAWE VAN SKULDENAAR SE BOEDEL IN TERME VAN ARTIKEL 4 (1) VAN WET 24 VAN 1936 Kennis word hiermee gegee dat aansoek gedoen sal word na die...more
|
|
|