Preview page 19: hello20 No. 32875 GOVERNMENT GAZETTE, 22 JANUARY 2010 Case No. 18870/2009 fN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord Gauteng Hoe Hof, Pretoria) In die saak tussen: FIRSTRAND BANK BEPERK, Eiser, en JACOBUS GIDEON RETIEF, Verweerder Geliewe kennis te neem dat in opvolging van n vonnis in bogemelde aksie toegestaan op 16/7/2009, sal die ondergemelde onroerende eiendom, geregistreer in die naam van die Verweerder, sonder n reserweprys, deur die Baiju in eksekusie verkoop word op 5 Februarie 2010 om 10h00. Gedeelte 71 (n Gedeelte van Gedeelte 18) van die plaas Keerom 374, Registrasie Afdeling JS,...more
|
|
|