Preview page 4: helloSTAATSKOERANT, 22 JANUARIE 2010 No. 32875 325 Ligging: Deel No. 3, soos aangetoon en vollediger beskryf op Deelplan No. SS 636/1998, in die skema bekend as Hydepark, ten opsigte van die grond en gebou of geboue gelee te Erf 3763, Stad van Tshwane Metropolitan dorpsgebied, Registrasieafdeling JR, provinsie Gauteng, van welke deel die vloeroppervlakte, volgens die voormelde deelplan 96 (ses-en- negentig) vierkante meter groot is. Die eiendom is n 3 slaapkamer meenthuis met n oopplan kombuis/sitkamer/eetkamer, met 2 badkamers, toesluit motorhuis en n afdak. Om 15hOO te Voortrekkerstraat 20,...more
|
|
|