Preview page 17: 18 No. 6728 PROVINCIAL GAZETTE, 9 FEBRUARY 2010 KENNI5GEW1NG 35 VAN 2010 HARTBEESPOORT-WYSIGINGSKEMA Ek, J. J. Barnard, van CityScope Stadsbeplanners, gee hiermee ingevolge artikel 56 (1) b) (i) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986 (Ordonnansie 15 van 1986), kennis dat ek by die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit aansoek gedoen net vir die wysiging van die dorpsbeplanningskema in werking bekend as Hartbeespoort-dorpsbeplanningskema, 1993, deur die hersonering van Gedeelte 2 van Hoewe 95, Melodie Landbouhoewes: Van Landbou na Spesiaal vir stoorfasiliteite en verwante gebruike....more
|
|
|