Preview page 22: PROVINSIALE KOERANT, 9 FEBRUARIE 2010 No. 6728 23 PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING 26 STADSRAAD VAN MATLOSANA GOEDKEURING VAN WYSIGING VAN GRONDGEBRUIKBESTUURSKEMA Die Stadsraad van Matlosana verklaar hierby ingevolge die bepalings van artikel 57 (1) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986, dat hy n wysigingskema, synde n wysiging van die Klerksdorp Grondgebruiksbestuurskema, 2005, goedgekeur het deur die hersonering van Erf 155, Flamwood van Spesiaaf na Besigheid 2 vir doeleindes soos vervat in Tabel A van die Klerksdorp Grondgebruikbestuurskema, 2005. Kaart 3 en die...more
|
|
|