Preview page 33: 24.6 Wanneer n verbruiker se rekening agterstallig is en/of sy diensleweringsooreenkoms opgeskort is en geen afbetalingsooreenkoms aangegaan is nie, kan die Raad op die verbruiker se koste voortgaan om die agterstallige gelde te verhaal ingevolge die prosedures voorgeskryf vir skuldinvordering in klousule 27 van hierdie Beleid. 24.7 Wanneer n verbruiker se rekening agterstallig is en geen afbetalingsooreenkoms aangegaan is nie, ongeag of die dienste na die perseel gestaak of beperk is, en ongeag of die diensleweringsooreenkoms opgeskort is, mag die Munisipaliteit die...more
|
|
|