Preview page 16: STAATSKOERANT, 12 FEBRUARIE 2010 No. 32937 177 Saak No. 5635/2009 IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Vrystaatse Provinsiale Afdeling) In die saak tussen: ABSA BANK BEPERK, Eiser, en MARISA JO VAN K A VAN STADEN, Verweerder In eksekusie van n vonnis van die bogemelde Agbare Hof, in bogenoemde saak, sal n verkoping in eksekusie gehou word, sender voorbehoud, te Baljukantore, Constantiastraat 100, Welkom, op 24 Februarie 2010 om 11h00, op voorwaardes soos wat uitgelees sal word deur die afslaer op die tyd en datum van die verkoping ten opsigte van die volgende eiendom van die verweerder:...more
|
|
|