Preview page 12: STAD KAAPSTAD (KAAPSE VLAKTE-DISTRIK) OPHEFFING VAN BEPERKINGS EN AFWYKINGS Erwe 363, 1213 en 1214, h/v Woodlands- en Mullerweg, Wetton (tweede plasing) Kennisgewing geskied hiermee ingevolge artikel 3(6) van die Wet op Opheffing van beperkings, Wet 84 van 1967, artikel 15 van die Ordonnansie op Grondgebruikbeplanning, nr. 15 van 1985, en die Kaapstadse soneringskemaregulasies dat onderstaande aansoek ontvang is en ter insae be- skikbaar is by die kantoor van die distriksbestuurder, Ledger House, h/v Adenlaan en Georgestraat, Athlone, en dat enige navrae gerig kan word aan Fran Currie, Posbus...more
|
|
|