Preview page 17: 178 No. 32984 GOVERNMENT GAZETTE, 5 MARCH 2010 Saak No. 553/2009 IN DIE LANDDROSHOF VIR DIE DISTRIK VAN ALEXANDRIA GEHOU TE ALEXANDRIA In die saak tussen: FIRSTHAND BANK BEPERK, Eiser, en LIZELLE VON BELOW (6104180055083), Verweerder Uit kragte van n vonnis van die Landdroshof, Alexandria, en kragtens n lasbrief vir eksekusie teen onroerende eiendom, sal die volgende eiendom per publieke veiling verkoop word op: Vrydag, 19 Maart 2010 om 10:00 deur die Balju vir die Landdroshof, Alexandria, en gehou te die Erf 715, Canon Rocks (Uitbreiding 4) en aan die hoogste bieer verkoop word, naamlik:...more
|
|
|