Preview page 30: STAATSKOERANT, 5 MAART 2010 No. 32984 191 Die volledige verkoopsvoorwaardes sal onmiddellik voor die verkoping gelees word en kan voor die verkoping gelees word en kan voor die datum van die verkoping geTnspekteer word by die kantoor van die Balju van die bogemelde Agbare Hof. Die koopprys sal betaalbaar wees by wyse van n deposito van 10 en die saldo, verseker te word by wyse van n bankwaarborg wat deur die eiser se prokureurs goedgekeur is, en gelewer binne 14 dae vanaf die datum van die verkoping, betaalbaar teen registrasie van oordrag. Balju-koste teen 6 tot n bedrag van R30 000,00 en...more
|
|
|