Preview page 39: 200 No. 32984 GOVERNMENT GAZETTE, 5 MARCH 2010 Die verkoping sal onderhewig wees aan die terme en voorwaardes van die Hooggeregshof Wet van die Reels soos hieronder uiteengesit. 1. Die koper sal n deposito van 10 (tien persent) van die koopprys in kontant onmiddellik na afhandeling van die veiling betaal en die onbetaalde balans sal binne 14 dae betaal word of gewaarborg word deur n goedgekeurde bank- of bouverenigingswaarborg. 2. Die volledige verkoopsvoorwaardes sal beskikbaar wees vir inspeksie by die kantore van die Balju vir die distrik Bloemfontein-Oos, gedurende normale kantoorure....more
|
|
|