green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
General Notice No. 4056 of 2014
Gauteng Removal of Restrictions Act (3/1996) » Erf 80, Vanderbijlpark
Title
Gauteng Removal of Restrictions Act (3/1996) » Erf 80, Vanderbijlpark
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No.
369
of 17 December, 2014, 1 page(s), 22.4Kb
PROVINSIALE KOERANT, 17 DESEMBER 2014 No. 369 9 KENNISGEWING 4043 VAN 2014 KENNISGEWING VAN AANSOEK OM WYSIGING DIE VEREENIGING DORPSBEPLANNINGSKEMA, 1992, INGEVOLGE ARTIKEL 56 (1) (b) (ii) VAN DIE ORDONNANSIE OP DORPSBEPLANNING EN DORPE (ORDONNANSIE 15 VAN 1986) VEREENIGING WYSIGINGSKEMA N909 Ek, C. F. de Jager of Pace Plan Consultants, gemagtigde agent van die eienaar van die Restant van Gedeelte 2 van die plaas Vlakfontein 546 IQ, gee hiermee ingevolge artikel 56 (1) (b) (ii) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986, kennis dat ek aansoek gedoen het by Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit om wysiging van die dorpsbeplanningskema, bekend as die Vereeniging Dorpsbeplanningskema, 1992, deur die hersonering van die eiendom hierbo beskryf, geleë ten noorde van Dadaville Dorpsgebied, vanaf “Landbou” na “Landbou” met ’n bylae om ’n addisionele 6 wooneenhede toe te laat. Besonderhede van die aansoek sal ter insae lê gedurende normale kantoorure by die kantoor van die Bestuurder: Grondgebruiksbestuur, Eerste Vloer, Ou Trust Bank-gebou, hoek van President Kruger- en Eric Louwstraat, Vanderbijlpark, vir ’n tydperk van 28 dae vanaf 10 Desember 2014. Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne 28 dae vanaf 10 Desember 2014 by of tot die Munisipale Bestuurder by bovermelde adres of by Posbus 3, Vanderbijlpark, 1900, of Faks : (016) 950-5533, ingedien of gerig word. Adres van gemagtigde agent: Pace Plan, Posbus 60784, Vaalpark, 1948. Tel: (016) 971-3456. Datum van eerste publikasie: 10 Desember 2014. 10–17 NOTICE 4056 OF 2014 APPLICATION FOR THE SIMULTANEOUS REMOVAL OF RESTRICTION AND AMENDMENT OF THE TOWN-PLANNING SCHEME H1315 I, Mr M. J. Miya, hereby give notice in terms of section 5 (5) of the Gauteng Removal of Restrictions Act (Act 3 of 1996), that I have applied to Emfuleni Local Municipality for the simultaneous removal of restrictive conditions and amendment of the Vanderbijlpark Town-planning Scheme of 1986 to rezone from “Residential 1” to “Residential 1” with an annexure to permit a 2 40 m convenient store/shop on Erf 80, Vanderbijlpark C W 4 Township. Plans and or particulars relating to the application may be inspected during office hours at the address of the undersigned, or at the office of the Strategic Manager: Land-use Management, 1st Floor, Old Trust Bank Building, cnr President Kruger and Eric Louw Streets, Vanderbijlpark. Any person having an objection to the proposal may lodge such objections, together with grounds therefore, in writing, with both the office of the Strategic Manager: Land-use Management, 1st Floor, Old Trust Bank Building, cnr President Kruger and Eric Louw Streets, Vanderbijlpark, and or simultaneously with the applicant not later than 28 days from 17 December 2014. t KENNISGEWING 4056 VAN 2014 KENNISGEWING IN TERME VAN ARTIKEL 5 (5) VAN DIE GAUTENG WET OP VERWYDERING VAN BEPERKENDE VOORWAARDES, 1996 (WET 3 VAN 1995) H1315 Ek, mnr M. J. Miya, die eienaar van Erf 80, Vanderbijlpark C W 4, gee hiermee ingevolge artikel 5 (5) van die Gauteng Wet op Opheffing van Beperkingswet, 1996, kennis dat ek by die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit, aansoek gedoen het vir die gelyktydige opheffing van titelvoorwaarde en die wysiging van die Vanderbijlpark-dorpsbeplanningskema, 1986, in werking deur die hersonering van Erf 80, Vanderbijlpark C W 4 Dorp, vanaf “Residensieel 1” na “Residensieel 1” met ’n bylae vir ’n 40 m 2 geriefswinkel. Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Strategiese Bestuurder: Grondgebruikbestuur, Eerste Vloer, hoek van President Krugerstraat en Eric Louwstraat, Ou Trustbank-gebou, Vanderbijlpark, vir ’n tydperk van agt-en-twintig (28) dae vanaf 17 Desember 2014. Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne ’n tydperk van agt-en-twintig (28) dae vanaf 17 Desember 2014 skriftelik by of tot die Strategiese Bestuurder: Grondgebruikbestuur, Eerste Vloer, hoek van President Krugerstraat en Eric Louwstraat, Ou Trustbank-gebou, Vanderbijlpark. NOTICE 4057 OF 2014 GAUTENG REMOVAL OF RESTRICTIONS ACT, 1996 ERF 38 NEWSTATES AREAS TOWNSHIP It is hereby notified in terms of the provisions of the Gauteng Removal of Restrictions Act, Act 3 of 1996, that the Ekurhuleni Metropolitan Municipality has approved that conditions 2 (b) (i), 2 (b) (ii) and 2 (b) (iv) in Deed of Transfer No. T000008060/2012 be removed as well as the amendment of the Springs Town-planning Scheme 1996, by the rezoning of the above-mentioned property from “Residential 1” to “Residential 2” with an Annexure MA 804 and a density of 27 density dwelling units per hectare.
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape