green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Local Authority Notice No. 26 of 2016
Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe (15/1986) » Wolmaransstad-uitbreiding 16
Title
Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe (15/1986) » Wolmaransstad-uitbreiding 16
Gazette
Provincial Gazettes (North West)
, No.
7613
of 16 February, 2016, 3 page(s), 1.4Mb
40 No. 7613 PROVINCIAL GAZETTE, 16 FEBRUARY 2016 PLAASLIKE OWERHEID KENNISGEWING 26 VAN 2016 MAQUASSI HILLS PLAASLIKE MUNISIPALITEIT VERKLARING TOT GOEDGEKEURDE DORP Ingevolge Artikel 111 van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986 (Ordonnansie 15 van 1986) saamgelees met SPLUMA (Wet 16 van 2013), verklaar die Maquassi Hills Plaaslike Munisipaliteit hierby die dorp Wolmaransstad Uitbreiding 16 tot 'n goedgekeurde dorp onderworpe aan die voorwaardes uiteengesit in die bygaande skedule. SKEDULE VOORWAARDES WAARONDER DIE AANSOEK OM DORPSTIGTING INGEVOLGE DIE BEPALINGS VAN HOOFSTUK IV VAN DIE ORDONNANSIE OP DORPSBEPLANNING EN DORPE, 1986 (ORDONNANSIE 15 VAN 1986) OP GEDEELTE 172 ('N GEDEELTE VAN GEDEELTE 2) VAN DIE PLAAS WOLMARANSSTAD TOWN AND TOWNLANDS NO. 184-HO, PROVINSIE NOORDWES, DEUR DIE MAQUASSI HILLS PLAASLIKE MUNISIPALITEIT (HIERNA DIE DORPSTIGTER GENOEM) EN SYNDE DIE GEREGISTREERDE EIENAAR VAN DIE GROND, GOEDGEKEUR IS. 1. STIGTINGSVOORWAARDES (1) NAAM Die naam van die dorp sal wees Wolmaransstad Uitbreiding 16. (2) UITLEG / ONTWERP Die dorp sal bestaan uit erwe en strate soos aangedui op Algemene Plan LG No. 272/2015. (3) VERWYDERING, VERPLASING, MODIFISERING OF DIE VERVANGING VAN BESTAANDE POSKANTOOR- / TELKOMUITRUSTING Indien dit as gevolg van die stigting van die dorp nodig word om enige bestaande Poskantoor- / Telkomuitrusting te verwyder, te verplaas, te modifiseer of te vervang moet die koste daarvan deur die dorpstigter gedra word. 2. VOORWAARDES WAARAAN VOLDOEN MOET WORD VOOR DIE ERWE IN DIE DORP REGISTREERBAAR WORD INSTALLASIE EN VOORSIENING VAN DIENSTE Die dorpstigter moet geskikte, bekostigbare en opgradeerbare interne en eksterne ingenieursdienste in of vir die dorp installeer en voorsien.
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape