green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Provincial Notice No. 117 of 2021
Polokwane Munisipale beplanning bywet, 2017 » erf 339, bendor
Title
Polokwane Munisipale beplanning bywet, 2017 » erf 339, bendor
Gazette
Provincial Gazettes (Limpopo)
, No.
3203
of 01 October, 2021, 1 page(s), 58.0Kb
PrOviNSiale kOeraNt, 1 OktOber 2021 No. 3203 11 PROVINSIALE KENNISGEWING 117 VAN 2021 KENNISGEWING VAN POLOKWANE PLAASLIKE MUNISIPALITEIT INGEVOLGE ARTIKEL 95 (1) (A) VIR 'N HERSONERINGSAANSOEK INGEVOLGE ARTIKEL 61 VAN DIE VERORDENING VAN POLOKWANE MUNISIPALE BEPLANNING, 2017 Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 95 (1) (a) van die Verordening van Polokwane Munisipale Beplanning, 2017, dat ons, MMP Urban Consultants Pty Ltd aansoek gedoen het by die Polokwane Munisipalitieit vir die wysiging van die Polokwane/Perskebult Stadsbeplanningskema, 2016 vir die hersonerinng ingevolge Artikel 61 van die Polokwane Munisipale Beplanning Bywet, 2017, van Erf 339 Bendor, Gelee te: 197 Outspan Rylaan, Bendor Park, Polokwane. Die hersonering is vanaf "Residentieel 1" tot "Residentieel 3". Die bedoeling van die aansoeker in hierdie aangeleentheid is om: "voorsiening te maak vir die ontwikkeling van wooneenhede". Volledige besonderhede en planne van die aansoek le ter insae gedurende kantoorure by die adres hierin genoem en by die kantore van die Stadsbeplanners, Tweede Vloer, Wesvleuel, Burgersentrum, Polokwane, vir die periode van 28 dae vanaf 01 Oktober 2021. Enige beswaar of verteenwoordigings ten opsigte van die aansoek moet skriftelik en gelyktydig met die aansoeker en die Munisipale Bestuurder, Polokwane Munisipaliteit by bogenoemde adres of by Posbus 111, Pietersburg, 0700, binne n periode van 28 dae vanaf 01 Oktober 2021 ingedien word. ADRES AND KONTAKBESONDERHEDE VAN APPLIKANT: MMP URBAN CONSULTANTS (PTY) LTD 2045 SONO ROAD, DIEPKLOOF ZONE 2, JOHANNESBURG, 1864 TEL: 079 477 3225, FAX: 086 435 7686 E-MAIL: PHANOS@MMPCONSULTANTS.CO.ZA REF NO: REZ ERF 339 BENDOR 1-8
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape