green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Pages
National Gazette No. 43194, 01 April 2020, Vol 658, Page 7
75.7Kb
Page
7 of 12
Gazette
National Gazettes
, No
43194
, from 01 April, 2020
Notice
Page No. 1 of 6,
Notice No. 443,
Wet op Openbare Oudit (25/2004) » Regulasies op Ouditfooie
Preview / 7 of 12
KENNISGEWING STAATSKOERANT, 1 APRIL 2020 No. 43194 7 OUDITEUR-GENERAAL VAN SUID-AFRIKA OUDITEUR-GENERAAL VAN SUID-AFRIKA NO. 443 01 APRIL 2020 Wet op Openbare Oudit, 2004 (Wet No. 25 van 2004): Regulasies op Ouditfooie Ek, Thembekile Makwetu, Ouditeur-Generaal van Suid-Afrika, het ingevolge artikel 52(1) van die Wet op Openbare Oudit, 2004 (Wet No. 25 van 2004), saamgelees met artikels 13 en 23 van die Wet, die regulasies uitgevaardig wat in die bylae uiteengesit is. BYLAE Inhoudsopgawe Regulasies 1. Kort titel 2. Woordomskrywings 3. Proses om met Nasionale Tesourie te beraadslaag oor basis vir vasstelling van ouditfooie asook oor frekwensie, aard en omvang van oudits 4. Kennisgewing aan Nasionale Tesourie deur Ouditeur-Generaal oor wanbesteding van ouditfooie deur geouditeerde 5. Voorlegging deur Ouditeur-Generaal op tesourie se voorgestelde direktief om ouditfooie vanaf begroting te bestry 6. Kennisgewing aan Ouditeur-Generaal deur Nasionale Tesourie ten opsigte van geouditeerde wat finansiële engte ondervind om ouditfooi-oorskot te betaal 7. Publikasie van ooreenkoms Kort titel
< page 6
View full Gazette No. 43194
page 8 >
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Property Auctions
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape