green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Pages
National Gazette No. 43913, 20 November 2020, Vol 665, Page 67
113Kb
Page
67 of 112
Gazette
National Gazettes
, No
43913
, from 20 November, 2020
Department
Home Affairs
Notice
Page No. 24 of 45,
Notice No. 1234,
Mineral Resources and Energy, Department of/ Mineraalbronne en Energie, Departement van 1235 use of Official Languages Act (12/2012) » National Nuclear Regulator Policy
Preview / 67 of 112
STAATSKOERANT, 20 NOVEMBER 2020 No. 43913 67 AMPTELIKE TAAL Rev 0 6.2 In terme van Artikel 7 van die NKR-wet, word die werksaamhede van die reguleerder soos volg uiteengesit; (1) Die Reguleerder mag, behoudens hierdie Wet, ten einde sy oogmerke te bereik– (a) (a) kernmagtigings toestaan of wysig; (b) enige roerende en onroerende eiendom en vermoënsreg huur, koop of andersins verkry en eiendom aldus verkry, verhuur of daaroor beskik, maar onroerende eiendom mag nie sonder voorafgaande magtiging van die Minister, verleen met die instemming van die Minister van Finansies, verkry of oor beskik word nie; (c) met enige ander liggaam of instelling saamwerk of beheermaatreëls instel vir die insameling en verspreiding van wetenskaplike en tegniese inligting ten opsigte van enige aangeleentheid rakende kernenergie wat binne die bestek van die oogmerke van die Reguleerder val; (d) met enige opvoedkundige, wetenskaplike of ander liggaam, 'n regering of instelling saamwerk ten opsigte van die voorsiening van onderrig aan of die opleiding van persone deur die Reguleerder benodig: (e) finansiële of ander bystand op die voorwaardes wat die Reguleerder goedvind verleen ten opsigte van die opleiding van persone wat na die mening van die raad nodig is om te verseker dat 'n voldoende aantal opgeleide persone beskikbaar is om die Reguleerder in staat te stel om sy werksaarnhede uit te oefen; (f) homself verseker teen enige verlies, skade. risiko of aanspreeklikheid wat hy mag ly of oploop; (g) die Minister adviseer oor aangeleenthede wat verband hou met enige handeling of toestand wat– i) kernskade kan veroorsaak; (ii) die Minister na die Reguleerder verwys; of (iii) die Reguleerder meen nodig is om die Minister oor te adviseer; (h) vir doeleindes van hierdie Wet, as die nasionale bevoegde owerheidsliggaam in verband met die Regulasies vir die Veilige Vervoer van Radioaktiewe Materiaal van die Internasionale Atoomenergie-agentskap optree; (i) kontrakte sluit, ooreenkomste aangaan of enige handeling verrig, hetsy in die Republiek of elders, waardeur uitvoering aan sy oogmerke gegee word of wat daarop bereken is om regstreeks of onregstreeks die waarde van die dienste wat die Reguleerder ter bereiking van sy oogmerke lewer, te verhoog of wat voorgeskryf word; Non-Restricted 24
< page 66
View full Gazette No. 43913
page 68 >
Free home affairs alerts
Type your email for free alerts on latest Department of Home Affairs notices as they are published
Email address
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Property Auctions
headline bulletin
Visa / Mastercard network unable to bill GGSA's existing paying customers' cards.
See the report >
United States justice department investigating Visa
over debit-card practices Wall Street Journal
2021-03-19 @19:00
Government withholds, suspends and / or discontinues gazette publications including the tender bulletin for 80 days now since 01 Feb, 2021
I
'm denied entry to South and Central American countries
, visa exempt to South Africans, from OR Tambo including Argentina, Brazil, and Panama Mark Berchowitz
2021-03-12
My Airbnb account is shut down
for no reason. Airbnb hide behind their corporate veil Mark Berchowitz
2019-09-19
South Africans are now the most restricted travellers in the world
Business Insider SA
2021-03-19 @ 13:23
Government of Thailand
rejects their embassy endorsed travel visa D3417336
they put in my passport Mark Berchowitz
2018-03-20 @ 18:35
I'm displaced from Bella Casa Guesthouse in Bryanston.
The venue goes from near vacant to fully booked before I extend for a week on my original 3 nights Mark Berchowitz
2021-03-26 @ 14:00
Bolt taxi driver
Nandipha +27-614-888-614 teams up with police to withhold my phone from me
for 17 days now previously
linked to my online banking
Mark Berchowitz
2021-04-05 @ 16:00
The
FBI of the United States
offers me assistance, then
doesn't have the authority, or know who does
, to tell the police to release my phone Mark Berchowitz
2021-04-18
First time in more than a decade, my business suddenly takes a steep nosedive with little to no new subscribers.
My business is being choked to death
Mark Berchowitz
2021-04-21
prior headlines >
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape