green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Pages
Provincial Gazette for Gauteng No. 12, 03 February 2021, Vol 27, Page 53
153Kb
Page
53 of 296
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No
12
, from 03 February, 2021
Notice
Page No. 1 of 1,
Notice No. 120,
Stad van Tshwane se Grondgebruiksbestuur Verordening, 2016 » Gedeelte 132 (ged van Ged 17) van die plaas Grootfontein 394, Registrasieafdeling JR, Gauteng
Preview / 53 of 296
PROVINSIALE KOERANT, 3 FEBRUARIE 2021 No. 12 53 KENNISGEWING 120 VAN 2021 STAD VAN TSHWANE METROPOLITAANSE MUNISIPALITEIT KENNISGEWING VAN `N HERSONERING IN TERME VAN ARTIKEL 16(1) VAN DIE STAD VAN TSHWANE SE GRONDGEBRUIKSBESTUURVERORDENING, 2016 SAAMGELEES MET SKEDULE 23 Ek, Hubert Kingston Pr. Pln. A68/1985 van City Planning Matters BK, synde die applikant in my hoedanigheid as gemagtigde agent van die eienaar van die volgende eiendom naamlik Gedeelte 132 (Ged van Ged 17) van die plaas Grootfontein 394 Registrasie Afdeling JR, Gauteng gee hiermee ingevolge Artikel 16(1)(f) van die Stad van Tshwane se Grondgebruiksbestuur Verordening, 2016, kennis dat ek by die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit aansoek gedoen het vir die wysiging van die Tshwane Dorpsbeplanningskema, 2008 (hersien 2014) deur die hersonering van die bogenoemde eiendom ingevolge Artikel 16(1) van die Stad van Tshwane se Grondgebruiksbestuur Verordening bywet, 2016 van die bogenoemde eiendom. Die eiendom is gele‰ te Booyessingel 132 op hoek van Booyessingel en Sinovichlaan, Grootfontein Country Estate. Die hersonering is VANAF Gebruiksone XIV: "Onbepaald", volgens die Peri-Urban Areas Dorpsbeplanningskema, 1975 en is onderworpe aan `n goedgekeurde Toestemmingsgebruik wat die volgende toelaat naamlik algemene handelaar, kafee, bakkery, boubedryf verskaffers, kleuterskool, drankwinkel, finansiele instansies, haarkapper, kantore, restaurant, slaghuis met `n Dekking van 30%, VRV van 0.4 en Hoogte van 2 verdiepings TOT Gebruiksone 28: "Spesiaal" vir a] besigheidsgeboue uitsluitend, kar toetssentrum, fiksheidsentrum, mediese spreekkamers, mediese werkswinkels, begrafnisondernemer, onderrigplek, vermaaklikheidsplek, openbare garage, parkeergarage, hinderlike nywerheid en voertuigverkoopsmark b] kommersiele doeleindes uitsluitend telekommunikasiesentrum, vervoer depot, laboratoriums, rekenaarsentrum, c] Ligte nywerhede uitsluitend vervoer depot, kitssementaanleg, kontrakteurswerf d] kleinhandel nywerhede, d] winkels en e] sonkragaanleg uitsluitend `n kafeteria, mediese stasie, brandweerstasie, waghuis, personeelverblyf, en ontspanningsgeriewe vir personeel onderworpe aan `n Dekking van 60% onderdak parkering ingesluit, Hoogte van 2 verdiepings met `n maksimum bruto vloeroppervlakte van 4 200mý, ingesluit `n maksimum oppervlakte van 2 500mý vir winkels en ander voorwaardes vervat in `n voorgestelde Bylae T. Die voorneme van die applikant is die oprigting van `n ontwikkeling bestaande uit gemengde grondgebruike. Enige beswaar(e) en/of kommentaar(e), insluitend die gronde van beswaar(e) en/of kommentaar(e) met die volle kontakbesonderhede (selfoonnommer en/of epos adres) waarsonder die Munisipaliteit en/of applikant nie kan korrespondeer met die persoon of liggaam wat die beswaar(e) en/of kommentaar(e) indien, sal gerig word of skriftelik ingedien word by of tot : Die Bestuurshoof: Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Posbus 3242, Pretoria, 0001 of CityP_Registration@tshwane.gov.za binne 28 dae van die datum van eerste verskyning van die kennisgewing in die Provinsiale Koerant, Beeld en Citizen koerante. Datums waarop kennisgewing gepubliseer sal word: 27 Januarie 2021 (eerste datum) en 3 Februarie 2021 (tweede datum). Sluitingsdatum vir enige besware/ kommentare: 24 Februarie 2021. Sou enige belanghebbende of geaffekteerde party `n afskrif van die grondgebruiksaansoek wil bekom, kan hulle`n afskrif vanaf die Munisipaliteit bekom by die Pretoria Munisipale Kantore, Registrasiekantoor, Kamer 004, Laer Grondvloer, Isivuno Gebou, h/v Lilian Ngoyi (v/d Waltstraat) en Vermeulenstraat, Pretoria. So `n afskrif kan ook versoek word deur die volgende kontakbesonderhede te gebruik: newlanduseapplications@tshwane.gov.za. Alternatiewelik, kan `n identiese afskrif van die grondgebruiksaansoek van die applikant versoek word deur die volgende kontakbesonderhede van die applikant te gebruik. Die sal binne 3 dae na die versoek, van enige belanghebbende of geaffekteerde party, deur die applikant voorsien word: ? Epos adres: kingston@cityplan.co.za ? Posadres: Posbus 36558, Menlo Park, 0102 ? Fisiese adres van die kantoor van die applikant: Longlaan 207, Waterkloof, 0181 ? Kontak telefoonnommer: 012-346 6066 en 082 5777 941 Daarbenewens kan die aansoeker by indiening van die aansoek `n afskrif elektronies deurstuur wat die bevestiging van die volledigheid daarvan deur die Munisipaliteit vergesel. Die aansoeker sal toesien dat die afskrif wat gepubliseer is of aan enige belanghebbende en geaffekteerde party deurgegee word, die afskrif is wat saam met die Munisipaliteit aan newlanduseapplications@tshwane.gov.za voorgelˆ is. Ten einde 'n afskrif van die aansoek te bekom, moet daarop gelet word dat die belanghebbende en geaffekteerde party `n epos adres of ander kontakbesonderhede aan die Munisipaliteit en die aansoeker moet verskaf om sodanige afskrif elektronies te bekom. Geen deel van die dokumente wat deur die Munisipaliteit of die aansoeker voorsien word, mag gekopie‰r, gereproduseer word, of in enige vorm gepubliseer of gebruik word op 'n manier wat inbreuk maak op die regte van die applikant nie. Indien 'n belanghebbende of geaffekteerde party nie stappe doen om 'n afskrif van die grondontwikkelingsaansoek te besigtig of te bekom nie, word die sodanige versuim nie as rede beskou om die verwerking en oorweging van die aansoek te verhoed nie. Volledige besonderhede en planne (indien enige) kan gedurende gewone kantoorure tussen 8h00 en 16h30 by die kantore van die applikant, soos hierbo uiteengesit, besigtig word, vir `n tydperk van 28 dae vanaf die datum van eerste verskyning van die kennisgewing naamlik 27 Januarie 2021 (eerste datum). Die koste van enige afskrif van die aansoek sal vir die rekening van die party wees wat dit versoek. Verwysing: CPD 9/2/4/2-5826 T (Item Nr. 32775) 27-3
< page 52
View full Gazette No. 12
page 54 >
Free provincial gazette alerts
Type your email for free alerts on latest Provincial Gazettes (Gauteng) as they are published
Email address
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Property Auctions
headline bulletin
Visa / Mastercard network unable to bill GGSA's existing paying customers' cards.
See the report >
United States justice department investigating Visa
over debit-card practices Wall Street Journal
2021-03-19 @19:00
Government withholds, suspends and / or discontinues gazette publications including the tender bulletin for 81 days now since 01 Feb, 2021
I
'm denied entry to South and Central American countries
, visa exempt to South Africans, from OR Tambo including Argentina, Brazil, and Panama Mark Berchowitz
2021-03-12
My Airbnb account is shut down
for no reason. Airbnb hide behind their corporate veil Mark Berchowitz
2019-09-19
South Africans are now the most restricted travellers in the world
Business Insider SA
2021-03-19 @ 13:23
Government of Thailand
rejects their embassy endorsed travel visa D3417336
they put in my passport Mark Berchowitz
2018-03-20 @ 18:35
I'm displaced from Bella Casa Guesthouse in Bryanston.
The venue goes from near vacant to fully booked before I extend for a week on my original 3 nights Mark Berchowitz
2021-03-26 @ 14:00
Bolt taxi driver
Nandipha +27-614-888-614 teams up with police to withhold my phone from me
for 18 days now previously
linked to my online banking
Mark Berchowitz
2021-04-05 @ 16:00
The
FBI of the United States
offers me assistance, then
doesn't have the authority, or know who does
, to tell the police to release my phone Mark Berchowitz
2021-04-18
First time in more than a decade, my business suddenly takes a steep nosedive with little to no new subscribers.
My business is being choked to death
Mark Berchowitz
2021-04-21
prior headlines >
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape