green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Pages
Provincial Gazette for Gauteng No. 12, 03 February 2021, Vol 27, Page 55
51.1Kb
Page
55 of 296
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No
12
, from 03 February, 2021
Notice
Page No. 1 of 1,
Notice No. 121,
Stad van Tshwane Grondgebruikbestuur Verordening, 2016 » Erwe 5448 tot 5450, Kosmosdal Uitbreiding 88 Dorpsgebied
Preview / 55 of 296
PROVINSIALE KOERANT, 3 FEBRUARIE 2021 No. 12 55 KENNISGEWING 121 VAN 2021 STAD VAN TSHWANE METROPOLITAANSE MUNISIPALITEIT KENNISGEWING VIR DIE AANSOEK OM HERSONERING IN TERME VAN ARTIKEL 16 (1) VAN DIE STAD TSHWANE GRONDGEBRUIKBESTUURSKEMA VERORDENING, 2016. Ons, UrbanSmart Planning Studio (Edms) Bpk, synde die gemagtigde agent van die eienaar van Erwe 5448 tot 5450 Kosmosdal Uitbreiding 88 Dorpsgebied, gee hiermee ingevolge artikel 16(1)(f) van die Stad van Tshwane Grondgebruikbestuur Verordening, 2016, kennis dat ons by die Stad van Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit aansoek gedoen het om die wysiging van die Tshwane Dorpsbeplanningskema, 2008 (Hersien 2014), in werking, deur die hersonering in terme van Artikel 16(1) van die Stad van Tshwane Grondgebruikbestuur Verordening, 2016, van die eiendomme hierbo beskryf. Die eiendomme is onderskeidelik gele‰ op Lanner Falconweg 28, 4 en 20 en langs Samrandlaan, wes van die N1 snelweg / Samrandlaan wisselaar en die suidelike grens van die Stad van Tshwane. VANAF "GEBRUIKSONE 11: INDUSTRIEEL 2", met 'n nie-toepaslike digtheid; 'n dekking van vyftig (50) persent, wat met toestemming van die Munisipaliteit verhoog kan word (Klousule 15(2) uitgesluit); 'n vloeroppervlakteverhouding van 0.6; 'n maksimum hoogte van twee (2) verdiepings (18 meter), wat met toestemming van die Munisipaliteit tot 22 meter verhoog kan word (Klousule 15(2) uitgesluit); en verder onderworpe aan sekere voorwaardes. NA "GEBRUKSONE 11: INDUSTRIEEL 2", met 'n nie-toepaslike digtheid; 'n dekking van vyftig (50) persent, wat met toestemming van die Munisipaliteit verhoog kan word (Klousule 15(2) uitgesluit); 'n vloeroppervlakteverhouding van 0.6; 'n maksimum hoogte van twee (2) verdiepings (18 meter), wat met toestemming van die Munisipaliteit tot 22 meter verhoog kan word (Klousule 15(2) uitgesluit); en verder onderworpe aan sekere gewysigde bou-en ontwikkelingskontroles, en algemene voorwaardes. Die voorneme van die eienaar van die eiendomme is: om die beperkende titelakte-voorwaarde Klousule 20(2) in Aanhangsel T2084 te verwyder, wat verklaar dat die erwe hierbo genoem nie gekonsolideer of notarie‰l verbind mag word nie. Daarbenewens word `n gelyktydige konsolidasie aansoek gedoen om die bogenoemde erwe te konsolideer om een erf te vorm wat die ontwikkelaar in staat stel om twee pakhuise / verspreidingsgeboue op `n meer reghoekige erf vir industri‰le doeleindes te bou. Gesamentlik sal die aansoeke `n enkele industri‰le erf skep wat geskik is vir nywerheidsdoeleindes in `n baie goed gele‰ industri‰le ontwikkelingsone wat meer ooreenstem met huidige tendense vir nywerheidsontwikkeling. Enige besware en/of kommentare wat duidelik die gronde van die beswaar en die persoon(ne) se regte uiteensit en aandui hoe hulle belange deur die aansoek geaffekteer gaan word, asook die persoon(ne) se volle kontakbesonderhede, waar sonder die Munisipaliteit nie met die persoon(ne) kan korrespondeer nie, moet binne `n tydperk van 28 dae vanaf 27 Januarie 2021 (die datum van die eerste publikasie van hierdie kennisgewing ingevolge Artikel 16(1)(f) van bogenoemde Verordening, 2016), skriftelik by of tot die Strategiese Uitvoerende Direkteur: Stadsbeplanning en Ontwikkeling, ingedien of gerig word by Posbus 3242, Pretoria, 0001, of na CityP_Registration@tshwane.gov.za tot 24 Februarie 2021 (nie minder nie as 28 dae na die datum van die eerste publikasie van die kennisgewing). Volledige besonderhede en planne (as daar is) kan deur die Munisipaliteit aangevra word, deur sodanige afskrif van die volgende kontakbesonderhede te versoek: newlanduseapplications@tshwane.gov.za of direk van die applikant by nadia@urbansmart.co.za / info@urbansmart.co.za, vir 'n periode van 28 dae vanaf die datum van die eerste publikasie van die kennisgewing in die Provinsiale Koerant, Beeld en Citizen. Adres van Munisipale Kantore: Kamer F16, H/v Basden-en Rabiestraat, Centurion Munisipale Kantore. Sluitingsdatum vir enige beswaar(e) en/of kommentaar(e): 24 Februarie 2021 Adres van agent: UrbanSmart Planning Studio (Pty) Ltd; P.O. Box 66465, Woodhill, Pretoria, 0076; 9 Warren Hills Close, Woodhill, Pretoria. Tel: (082) 737 2422 Fax: (086) 582 0369. Ref: RC508 Dag waarop die kennisgewing sal verskyn: 27 Januarie 2021 en 3 Februarie 2021 Ref no: CPD/9/2/4/2-5864T Item No: 32960 27-3
< page 54
View full Gazette No. 12
page 56 >
Free provincial gazette alerts
Type your email for free alerts on latest Provincial Gazettes (Gauteng) as they are published
Email address
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Property Auctions
headline bulletin
Visa / Mastercard network unable to bill GGSA's existing paying customers' cards.
See the report >
United States justice department investigating Visa
over debit-card practices Wall Street Journal
2021-03-19 @19:00
Government withholds, suspends and / or discontinues gazette publications including the tender bulletin for 75 days now since 01 Feb, 2021
I
'm denied entry to South and Central American countries
, visa exempt to South Africans, from OR Tambo including Argentina, Brazil, and Panama Mark Berchowitz
2021-03-12
My Airbnb account is shut down
for no reason. Airbnb hide behind their corporate veil Mark Berchowitz
2019-09-19
South Africans are now the most restricted travellers in the world
Business Insider SA
2021-03-19 @ 13:23
Government of Thailand
rejects their embassy endorsed travel visa D3417336
they put in my passport Mark Berchowitz
2018-03-20 @ 18:35
I'm displaced from Bella Casa Guesthouse in Bryanston.
The venue goes from near vacant to fully booked before I extend for a week on my original 3 nights Mark Berchowitz
2021-03-26 @ 14:00
Bolt taxi driver
Nandipha +27-614-888-614 teams up with police to withhold my phone from me
for 12 days now previously
linked to my online banking
Mark Berchowitz
2021-04-05 @ 16:00
prior headlines >
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape