green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Pages
Provincial Gazette for Gauteng No. 12, 03 February 2021, Vol 27, Page 77
115Kb
Page
77 of 296
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No
12
, from 03 February, 2021
Notice
Page No. 1 of 1,
Notice No. 141,
Stad Tshwane Grondgebruikbestuur Verordening, 2016 » Hoewe 21, Willow Park-landbouhoewes
Preview / 77 of 296
PROVINSIALE KOERANT, 3 FEBRUARIE 2021 No. 12 77 _________________________________________________________________________________ KENNISGEWING_____VAN 202 KENNISGEWING 141 VAN 2021 KENNISGEWING VAN `N AANSOEK OM DORPSTIGTING INGEVOLGE ARTIKEL 16(4) VAN DIE STAD TSHWANE GRONDGEBRUIKBESTUUR VERORDENING, 2016: WILLOW PARK MANOR UITBREIDING 94 Ek, Pierre Dant‚ Moelich, van die firma Plankonsult Ingelyf, synde die gemagtigde applikant van die eienaar van Hoewe 21, Willow Park Landbouhoewes, gee hiermee kennis in terme van Artikel 16(1)(f), Skedule 13 en Skedule 23 van die Stad Tshwane Grondgebruikbestuur Verordening, 2016, dat ek by die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit aansoek gedoen het vir Dorpstigting in terme van Artikel 16(4), saamgelees met Artikel 15(6) van die Stad Tshwane Grondgebruiksbestuur Verordening, 2016, soos na verwys in die Bylae hieronder. `n Afsonderlike aansoek vir die Uitsluiting van die Landbouhoewe in terme van Artikel 32(f) van die Stad Tshwane Grondgebruiksbestuur Verordening, 2016, sal ook ingedien word. Besware teen of verto‰, insluitend die redes vir die besware en/of verto‰, met volledige besonderhede, waarsonder die Munisipaliteit nie kan korrespondeer met die persoon of liggaam wat hierdie besware en/of verto‰ ingedien het moet skriftelik by of tot die Groep Hoof: Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Posbus 3242, Pretoria, 0001 of aan CityP_Registration@tshwane.gov.za gerig en ingedien word vanaf 3 Februarie 2021 tot 3 Maart 2021. Besonderhede van die aansoek met planne lˆ ter insae gedurende gewone kantoorure by die Pretoria Munisipale kantore: Registrasiekantoor LG004, Isivuno Huis, 143 Lilian Ngoyi Straat, Pretoria, vir `n periode van 28 dae vanaf die eerste dag van publikasie van die kennisgewing in die Provinsiale Koerant, Beeld en Citizen koerante. Indien enige belanghebbende of geaffekteerde party `n afskrif van die grondontwikkelingaansoek wil besigtig of bekom, kan `n afskrif van die Munisipaliteit versoek word deur dit by die volgende kontakbesonderhede aan te vra: newlanduseapplications@tshwane.gov.za. Die aansoeker kan by die indiening van die aansoek, `n afskrif elektronies deurstuur of die aansoek publiseer, met die bevestiging van die volledigheid deur die Munisipaliteit, vergesel van die elektroniese afskrif op hulle webwerf, indien enige. Die applikant sal toesien dat die afskrif wat gepubliseer word of aan enige belanghebbende en geaffekteerde party gestuur word, die afskrif is wat aan die Munisipaliteit gestuur is na newlanduseapplications@tshwane.gov.za. Ten einde `n afskrif van die aansoek te bekom, moet die belanghebbende en geaffekteerde party die Munisipaliteit en die applikant met `n e-pos adres of ander wyse voorsien om sodanige afskrif elektronies te kan aanstuur. Die dokumentasie voorsien deur die Munisipaliteit of applikant mag nie gekopieeer, herproduseer of in enige ander vorm gepubliseer word of gebruik word op `n wyse wat inbreuk sal maak op die intellektuele eiendomsreg van die applikant nie. Indien `n belanghebbende of geaffekteerde party nie stappe doen om `n afskrif van die grondontwikkelingaansoek te besigtig of bekom nie, word die versuim deur `n belanghebbende en geaffekteerde party om `n afskrif van die aansoek te bekom nie as rede beskou om die verwerking en oorweging van die aansoek te verbied nie. Sluitingsdatum vir enige besware en/of verto‰: 3 Maart 2021 Datums waarop kennisgewing geplaas sal word: 3 Februarie 2021 en 10 Februarie 2021 Adres van agent: Plankonsult Ingelyf, Lois Laan 389, Waterkloof Glen, Posbus 72729, Lynnwood Rif, 0040 Tel: (012) 993 5848, Faks: (012) 993 1292, E-pos: anna-marie.potgieter@plankonsult.co.za BYLAE Naam van dorp: WILLOW PARK MANOR UITBREIDING 94 Volle naam van applikant: Plankonsult Ingelyf Stads-en Streekbeplanners Aantal erwe: 2 erwe Sonering en ontwikkelingsbeheermaatre‰ls: Erwe 1 & 2 - "Nywerheid 2"; met `n Dekking van 60%, VRV van 0.58 en Hoogte van 2 verdiepings (15 meter). Die res van die ontwikkelingbeheermaatre‰ls van toepassing op elke erf, kan besigtig word in die aansoek. Intensie van die applikant in hierdie geval: Om `n "Nywerheid 2" dorpstigting op die eiendom te voorsien vir die doeleindes van voedsel verspreiding sentrums en enige gebruike ingesluit onder die "Nywerheid 2" sonering. Eiendomsbeskrywing en ligging: Die voorgestelde Dorp sal gestig word op Hoewe 21, Willow Park Landbouhoewes, wat gele‰ is te Havelockweg nr. 70, tussen Vivianweg en Simon Vermootenweg (M12), Willow Park Manor. Verwysing: CPD 9/2/4/2-5781T, Item Nr. 32556 3-10
< page 76
View full Gazette No. 12
page 78 >
Free provincial gazette alerts
Type your email for free alerts on latest Provincial Gazettes (Gauteng) as they are published
Email address
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Property Auctions
headline bulletin
Visa / Mastercard network unable to bill GGSA's existing paying customers' cards.
See the report >
United States justice department investigating Visa
over debit-card practices Wall Street Journal
2021-03-19 @19:00
Government withholds, suspends and / or discontinues gazette publications including the tender bulletin for 75 days now since 01 Feb, 2021
I
'm denied entry to South and Central American countries
, visa exempt to South Africans, from OR Tambo including Argentina, Brazil, and Panama Mark Berchowitz
2021-03-12
My Airbnb account is shut down
for no reason. Airbnb hide behind their corporate veil Mark Berchowitz
2019-09-19
South Africans are now the most restricted travellers in the world
Business Insider SA
2021-03-19 @ 13:23
Government of Thailand
rejects their embassy endorsed travel visa D3417336
they put in my passport Mark Berchowitz
2018-03-20 @ 18:35
I'm displaced from Bella Casa Guesthouse in Bryanston.
The venue goes from near vacant to fully booked before I extend for a week on my original 3 nights Mark Berchowitz
2021-03-26 @ 14:00
Bolt taxi driver
Nandipha +27-614-888-614 teams up with police to withhold my phone from me
for 12 days now previously
linked to my online banking
Mark Berchowitz
2021-04-05 @ 16:00
prior headlines >
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape