green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Pages
Provincial Gazette for Gauteng No. 12, 03 February 2021, Vol 27, Page 79
44.0Kb
Page
79 of 296
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No
12
, from 03 February, 2021
Notice
Page No. 1 of 1,
Notice No. 142,
Tshwane-dorpsbeplanningskema, 2008 (Hersien 2014) » Gedeelte 48 (n gedeelte van Gedeelte 20) van die plaas Beynespoort 335
Preview / 79 of 296
PROVINSIALE KOERANT, 3 FEBRUARIE 2021 No. 12 79 KENNISGEWING 142 VAN 2021 Stad van Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit Kennisgewing van Toestemmingsgebruiksaansoek in terme van Klousule 16 van die Tshwane Dorps-Beplanning Skema, 2008 (Hersien 2014) Ek, Gerrit Hendrik De Graaff van Developlan Stads-en Streekbeplanners Ingelyf, synde die applikant van Gedeelte 48 (`n Gedeelte van Gedeelte 20) van die plaas Beynespoort 335, Registrasie Afdeling JR, Gauteng Provinsie gee hiermee kennis in terme van Klousule 16 van die Tshwane Dorps-Beplanning Skema, 2008 (Hersien 2014) en saamgelees met die bepalings van die "Spatial Planning and Land Use Management Act, 2013 (Act 16 of 2013)" en Artikel 16(3) van die "City of Tshwane Land Use Management by-Law, 2016" dat ek aansoek gedoen het by die Stad van Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit vir `n Toestemmingsgebruik vir `n "Place of Child Care" op die bovermelde eiendom. Die eiendom is gele‰ ñ4km direk wes van Refilwe, op die suid-westelike hoek van Performance Weg en `n pad wat die M8/M10 verbind met die R573. Die huidige sonering van die eiendom is "Undetermined". Die intensie is om `n "Place of Child Care" op die eiendom te bou waar die kinders van die plaaswerkers versorg word gedurende die dag. Enige beswaar(e) en/of kommentaar(e), insluited die gronde van sulke beswaar(e) en/of kommentaar(e) met volle kontak details, waarsonder die Munisipaliteit nie met die persoon of liggaam wat die beswaar(e) en/of kommentaar(e) ingedien het, kan kommunikeer nie, moet ingedien of skriftelik gerig word aan: Die Strategiese Uitvoerende Direkteur: Stadsbeplanning en Ontwikkeling, Posbus 3242, Pretoria, 0001 of aan CityP_Registration@tshwane.gov.za vanaf 3 Februarie tot 3 Maart 2021. Volledige besonderhede en planne (as daar is) kan gedurende gewone kantoorure by die Munisipale kantore hieronder uiteengesit bestudeer word, vir `n periode van 28 dae vanaf die eerste datum van publikasie van die kennisgewing in die Provinsiale Gazette. Skedule 23: Buitengewone maatre‰l in ooreenstemming met die Wet op Rampbestuur, 2002 vir die publieke deelname aan grondontwikkelings-aansoeke: "Indien enige belanghebbende of geaffekteerde party 'n afskrif van die grondontwikkelingsaansoek wil sien of bekom, kan 'n afskrif van die munisipaliteit aangevra word deur die volgende kontakbesonderhede te gebruik: newlanduseapplications@tshwane.gov.za. Daarbenewens kan die aansoeker, by die indiening van die aansoek, 'n afskrif elektronies aanstuur of die aansoek publiseer, saam met die bevestiging van die volledigheid deur die munisipaliteit, vergesel van die elektroniese eksemplaar of op hul webwerf, indien enige. Die aansoeker moet toesien dat die eksemplaar wat gepubliseer of aan enige belanghebbende en geaffekteerde party voorsien word, die eksemplaar is wat by die munisipaliteit ingedien is by newlanduseapplications@tshwane.gov.za. Vir doeleindes van die verkryging van 'n afskrif van die aansoek, moet kennis geneem word dat die belanghebbende en geaffekteerde party, die munisipaliteit en die aansoeker van 'n e-posadres of ander manier moet voorsien om die genoemde afskrif elektronies te verkry. Geen deel van die dokumente wat deur die Munisipaliteit of die aansoeker verskaf word, mag gekopie‰r, gereproduseer of in enige vorm gepubliseer of gebruik word op 'n manier wat op die intellektuele eiendomsreg van die aansoeker inbreuk maak nie. Indien enige belanghebbende of geaffekteerde party geen stappe doen om 'n afskrif van die aansoek vir grondontwikkeling te besigtig of te verkry nie, word die versuim deur 'n belanghebbende en geaffekteerde party om 'n afskrif van 'n aansoek te bekom, nie as gronde beskou om die verwerking en oorweging te verbied van die aansoek nie." Adres van Munisipale kantore: LG004, Isivuno House, Lilian Ngoyi Straat 143, Pretoria. Sluitingsdatum vir enige beswaar(e) en/of kommentaar(e): 3 Maart 2021. Adres van applikant: Van Wouw Straat 54B, Groenkloof 0181; Bus 1516, Groenkloof, 0027; Tel No: 012-346 0283 Publikasiedatum van kennisgewing: 3 Februarie 2021. Verwysing: CPD/0813/48 (Item 32877).
< page 78
View full Gazette No. 12
page 80 >
Free provincial gazette alerts
Type your email for free alerts on latest Provincial Gazettes (Gauteng) as they are published
Email address
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Property Auctions
headline bulletin
Visa / Mastercard network unable to bill GGSA's existing paying customers' cards.
See the report >
United States justice department investigating Visa
over debit-card practices Wall Street Journal
2021-03-19 @19:00
Government withholds, suspends and / or discontinues gazette publications including the tender bulletin for 75 days now since 01 Feb, 2021
I
'm denied entry to South and Central American countries
, visa exempt to South Africans, from OR Tambo including Argentina, Brazil, and Panama Mark Berchowitz
2021-03-12
My Airbnb account is shut down
for no reason. Airbnb hide behind their corporate veil Mark Berchowitz
2019-09-19
South Africans are now the most restricted travellers in the world
Business Insider SA
2021-03-19 @ 13:23
Government of Thailand
rejects their embassy endorsed travel visa D3417336
they put in my passport Mark Berchowitz
2018-03-20 @ 18:35
I'm displaced from Bella Casa Guesthouse in Bryanston.
The venue goes from near vacant to fully booked before I extend for a week on my original 3 nights Mark Berchowitz
2021-03-26 @ 14:00
Bolt taxi driver
Nandipha +27-614-888-614 teams up with police to withhold my phone from me
for 12 days now previously
linked to my online banking
Mark Berchowitz
2021-04-05 @ 16:00
prior headlines >
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape