green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Pages
Provincial Gazette for Gauteng No. 12, 03 February 2021, Vol 27, Page 100
43.2Kb
Page
100 of 296
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No
12
, from 03 February, 2021
Notice
Page No. 1 of 1,
Notice No. 157,
Stad Tshwane Grondgebruikbestuur Bywet, 2016 » Restant en Gedeelte 1 van Erf 21 Brooklyn, en die Restant en Gedeelte 1 van Erf 23 Brooklyn
Preview / 100 of 296
100 No. 12 PROVINCIAL GAZETTE, 3 FEBRUARY 2021 KENNISGEWING 157 VAN 2021 STAD VAN TSHWANE METROPOLITAANSE MUNISIPALITEIT KENNISGEWING VAN `N AANSOEK VIR HERSONERING IN TERME VAN ARTIKEL 16 (1) VAN DIE STAD TSHWANE GRONDGEBRUIKBESTUUR BYWET, 2016 GELEES TESAME MET SKEDULE 23 DAARVAN Ons, Origin Stads en Streekbeplanning (Edms) Bpk, synde die magtigde applikant van die Restant en Gedeelte 1 van Erf 21 Brooklyn, en die Restant en Gedeelte 1 van Erf 23 Brooklyn, gee hiermee ingevolge Artikel 16(1)(f) van die Stad Tshwane Grondgebruikbestuur Bywet, 2016, kennis dat ons by die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit aansoek gedoen het vir die wysiging van die Tshwane Dorpsbeplanningskema, 2008 (hersien in 2014), deur die hersonering in terme van Artikel 16(1) van die Stad Tshwane Grondgebruikbestuur Bywet, 2016 van die bogenoemde eiendomme. Die eiendomme is onderskeidelik gele‰ te nommer 184 Hay Straat, nommer 52 Brooks Straat, nommer 68 Brooks Straat en nommer 64 Brooks Straat, Brooklyn. Die aansoek vir hersonering is vanaf `'Residensieel 1" (Restant en Gedeelte 1 van Erf 21 Brooklyn, en die Restant van Erf 23 Brooklyn) en vanaf "Residensieel 2" (Gedeelte 1 van Erf 23 Brooklyn) na `'Spesiaal" vir die doeleindes van Residensi‰le Geboue en aanvullende en verwante gebruike, soos `n Fiksheidsentrum vir inwoners en besoekers, onderworpe aan sekere verdere voorwaardes. Die intensie vir die aansoek om hersonering van die bogenoemde eiendomme is om die nodige grondgebruiksregte te bekom ten einde residensi‰le geboue en aanvullende en ondergeskikte gebruike soos `n Fiksheidsentrum op die eiendomme te akkommodeer vir die gebruik van inwoners en besoekers. Enige besware of kommentare wat duidelik die gronde van die beswaar en die persoon(ne) se regte uiteensit en aandui hoe hulle belange deur die aansoek geaffekteer gaan word asook die persone se volle kontakbesonderhede, waar sonder die Munisipaliteit nie met die persoon kan korrespondeer nie, moet ingedien word by en skriftelik gerig word aan die Strategiese Uitvoerende Direkteur: Stedelike Beplanning, Afdeling Grondgebruiksregte, Posbus 3242, Pretoria, 0001 of na CityP_Registration@tshwane.gov.za vanaf 3 Februarie 2021 tot 3 Maart 2021. Indien enige belangstellende of geaffekteerde partye die aansoek wil sien of `n kopie wil ontvang van die grondgebruik aansoek, kan `n kopie versoek word vanaf die Munisipaliteit by die volgende kontakbesonderhede: newlanduseapplications@tshwane.gov.za. Alternatiewelik kan 'n kopie van die aansoek vanaf die applikant verkry word by die kontakbesonderhede hieronder verskaf. Vir doeleindes van verkryging van 'n kopie van die aansoek moet kennis geneem word dat die ge‹nteresseerde of geaffekteerde party die munisipaliteit en die applikant moet voorsien van 'n epos adres waarheen die aansoek elektronies gestuur kan word. Geen deel van die aansoek dokumentasie wat deur die munisipaliteit of die applikant voorsien is mag kopieer, herproduseer of in enige vorm gebruik of publiseer word op 'n wyse wat sal inbreuk maak op die intellektuele eiendomsreg van die applikant nie. Volledige besonderhede en planne (indien enige) kan gedurende gewone kantoorure kan besigtig word by die Munisipale kantore soos hieronder uiteengesit, vir 'n tydperk van 28 dae vanaf 3 Februarie 2021 soos verskyn in die Gauteng Provinsiale Gazette, Beeld koerant en The Star koerant. Adres van die Munisipale kantore: Stad van Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit, Kamer LG004, Isivuno Huis, 143 Lillian Ngoyi Straat, Pretoria. Sluitingsdatum vir enige beswaar(e): 3 Maart 2021. Adres van gemagtigde agent: 306 Melkstraat, Nieuw Muckleneuk. Posbus 2162, Brooklyn Square, 0075. Tel: (012) 346 3735 of Faks: (012) 346 4217. E-pos: wickus@origintrp.co.za Datum van publikasie van die kennisgewing: 3 Februarie 2021 en 10 Februarie 2021. Hersonering: Verwysing: CPD/9/2/4/2-5666T - Item No. 31984 3-10
< page 99
View full Gazette No. 12
page 101 >
Free provincial gazette alerts
Type your email for free alerts on latest Provincial Gazettes (Gauteng) as they are published
Email address
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Property Auctions
headline bulletin
Visa / Mastercard network unable to bill GGSA's existing paying customers' cards.
See the report >
United States justice department investigating Visa
over debit-card practices Wall Street Journal
2021-03-19 @19:00
Government withholds, suspends and / or discontinues gazette publications including the tender bulletin for 81 days now since 01 Feb, 2021
I
'm denied entry to South and Central American countries
, visa exempt to South Africans, from OR Tambo including Argentina, Brazil, and Panama Mark Berchowitz
2021-03-12
My Airbnb account is shut down
for no reason. Airbnb hide behind their corporate veil Mark Berchowitz
2019-09-19
South Africans are now the most restricted travellers in the world
Business Insider SA
2021-03-19 @ 13:23
Government of Thailand
rejects their embassy endorsed travel visa D3417336
they put in my passport Mark Berchowitz
2018-03-20 @ 18:35
I'm displaced from Bella Casa Guesthouse in Bryanston.
The venue goes from near vacant to fully booked before I extend for a week on my original 3 nights Mark Berchowitz
2021-03-26 @ 14:00
Bolt taxi driver
Nandipha +27-614-888-614 teams up with police to withhold my phone from me
for 18 days now previously
linked to my online banking
Mark Berchowitz
2021-04-05 @ 16:00
The
FBI of the United States
offers me assistance, then
doesn't have the authority, or know who does
, to tell the police to release my phone Mark Berchowitz
2021-04-18
First time in more than a decade, my business suddenly takes a steep nosedive with little to no new subscribers.
My business is being choked to death
Mark Berchowitz
2021-04-21
prior headlines >
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape