green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Pages
Provincial Gazette for Gauteng No. 12, 03 February 2021, Vol 27, Page 103
43.7Kb
Page
103 of 296
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No
12
, from 03 February, 2021
Notice
Page No. 1 of 1,
Notice No. 160,
Stad van Tshwane Grond Gebruiksbestuursplan By-wette, 2016 » Gedeelte 200 van die plaas Tiegerpoort 371-JR, Pretoria
Preview / 103 of 296
PROVINSIALE KOERANT, 3 FEBRUARIE 2021 No. 12 103 KENNISGEWING 160 VAN 2021 STAD VAN TSHWANE METROPOLITAANSE MUNISIPALITEIT KENNISGEWING VIR N HERSONERINGS EN OPHEFFING VAN BEPERKINGS AANSOEK IN TERME VAN ARTIKEL 16(1) & 16(2) VAN DIE STAD VAN TSHWANE GROND GEBRUIK BESTUUR BYWETTE, 2016 SAAMGELEES MET SKEDULE 23 Ek, Carlien Potgieter van Teropo Stads-en Streeksbeplanners, die gemagtigde agent, van Gedeelte 200 van die Plaas Tiegerpoort 371-JR, Pretoria gee hiermee kennis in terme van Artikel 16(1) van die Stad van Tshwane Grond Gebruiksbestuursplan Bywette, 2016 dat ek/ons aansoek gedoen het by die Stad van Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit vir die wysiging van die Tshwane Dorpsbeplanningskema, 2008 (soos gewysig 2014) vanaf “Undetermined” na “Spesiaal vir Mini/Publieke Stoorfasiliteite op ‘n deel van die eiendom (ABCDEFA)” in terme van Artikel 16(1) van die Stad van Tshwane Grond Gebruiksbestuursplan Bywette, 2016 van die eiendom beskryf soos hierbo. Aansoek word ook gedoen in terme van Artikel 16(2) van die Stad van Tshwane Grond Gebruiksbestuursplan Bywette, 2016 vir die opheffing van titelakte voorwaardes: Bladsy 2 voorwaarde C(a) (i) – (iii). Die eiendom is geleë op Graham/Lynnwood Weg No 200, Pretoria. Die hersonerings- en opheffing van voorwaardes advertensie is VAN 3 Februarie 2021 TOT 3 Maart 2021. Die voorneme van die applikant is om die eiendom te hersoneer van “Undetermined” na “Spesiaal vir Mini/Publieke Stoorfasiliteite op ‘n deel van die eiendom (ABCDEFA)”. Enige beswaar(e) en/of kommentar(e), insluitend die gronde van beswaar(e) en/of kommentaar(e) met die volle kontakbesonderhede (selfoonnommer en/of epos adres) waarsonder die Munisipaliteit en/of applikant nie kan korrespondeer met die persoon of liggaam wat die beswaar(e) en/of kommentaar(e) indien, sal gerig word of skriftelik ingedien word by of tot : Die Bestuurshoof: Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Posbus 3242, Pretoria, 0001 of CityP_Registration@tshwane.gov.za binne 28 dae van die datum van eerste verskyning van die kennisgewing in die Provinsiale Gazette, Beeld en Citizen koerante. Datums waarop kennisgewing gepubliseer word: 3 Februarie 2021 en 10 Februarie 2021. Sluitingsdatum vir enige besware/ kommentare: 3 Maart 2021. Sou enige belanghebbende of geaffekteerde party, ‘n afskrif van die grondgebruiksaansoek wil bekom, kan ‘n afskrif van die Munisipaliteit aangevra word. So ‘n afskrif kan versoek word deur die volgende kontakbesonderhede te gebruik: newlanduseapplications@tshwane.gov.za. Alternatiewelik kan ‘n identiese afskrif van die grondgebruiksaansoek van die applikant versoek word deur die volgende kontakbesonderhede van die applikant te gebruik. Die sal binne 3 dae na die versoek, van enige belanghebbende of geaffekteerde party, deur die applikant voorsien word: • Epos adres: info@teropo.co.za • Posadres: Postnet Suite 46, Private Bag x37, Lynnwoodrif, 0040 • Fisiese adres van die kantoor van die applikant: 39b Alcade Road, Lynnwood Glen Estate, Pretoria, 0081 • Kontak telefoonnommer: 0823381551 / 087-808-7925 Daarbenewens kan die aansoeker by indiening van die aansoek óf 'n afskrif elektronies deurstuur óf die aansoek op sy webwerf publiseer (indien van toepassing) wat die bevestiging van die volledigheid daarvan deur die munisipaliteit vergesel. Die aansoeker sal toesien dat die afskrif wat gepubliseer is of aan enige belanghebbende en geaffekteerde party deurgegee word, die afskrif is wat saam met die munisipaliteit aan newlandusealiclications@tshwane.gov.za voorgelê is.Ten einde 'n afskrif van die aansoek te bekom, moet daarop gelet word dat die belanghebbende en geaffekteerde party ‘n epos adres of ander kontakbesonderhede aan die munisipaliteit en die aansoeker moet verskaf om sodanige afskrif elektronies te bekom. Geen deel van die dokumente wat deur die munisipaliteit of die aansoeker voorsien word, mag gekopieër, gereproduseer word, of in enige vorm gepubliseer of gebruik word op 'n manier wat inbreuk maak op die regte van die applikant nie. Indien 'n belanghebbende of geaffekteerde party nie stappe doen om 'n afskrif van die grondontwikkelingsaansoek te besigtig of te bekom nie, word die sodanige versuim nie as rede beskou om die verwerking en oorweging van die aansoek te verhoed nie. Volledige besonderhede en planne (indien enige) kan gedurende gewone kantoorure tussen 8h00 en 16h30 by die kantore van die applikant, soos hierbo uiteengesit, besigtig word, vir ‘n tydperk van 28 dae vanaf die datum van eerste verskyning van die kennisgewing naamlik 3 Februarie 2021. Die koste van enige afskrif van die aansoek sal vir die rekening van die party wees wat dit versoek. Verwysing: CPD 9/2/4/2-5858T & CPD 0924/200 Item No: 32935 & 32936 3–10
< page 102
View full Gazette No. 12
page 104 >
Free provincial gazette alerts
Type your email for free alerts on latest Provincial Gazettes (Gauteng) as they are published
Email address
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Property Auctions
headline bulletin
Visa / Mastercard network unable to bill GGSA's existing paying customers' cards.
See the report >
United States justice department investigating Visa
over debit-card practices Wall Street Journal
2021-03-19 @19:00
Government withholds, suspends and / or discontinues gazette publications including the tender bulletin for 75 days now since 01 Feb, 2021
I
'm denied entry to South and Central American countries
, visa exempt to South Africans, from OR Tambo including Argentina, Brazil, and Panama Mark Berchowitz
2021-03-12
My Airbnb account is shut down
for no reason. Airbnb hide behind their corporate veil Mark Berchowitz
2019-09-19
South Africans are now the most restricted travellers in the world
Business Insider SA
2021-03-19 @ 13:23
Government of Thailand
rejects their embassy endorsed travel visa D3417336
they put in my passport Mark Berchowitz
2018-03-20 @ 18:35
I'm displaced from Bella Casa Guesthouse in Bryanston.
The venue goes from near vacant to fully booked before I extend for a week on my original 3 nights Mark Berchowitz
2021-03-26 @ 14:00
Bolt taxi driver
Nandipha +27-614-888-614 teams up with police to withhold my phone from me
for 12 days now previously
linked to my online banking
Mark Berchowitz
2021-04-05 @ 16:00
prior headlines >
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape