green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Pages
Provincial Gazette for Gauteng No. 12, 03 February 2021, Vol 27, Page 117
41.9Kb
Page
117 of 296
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No
12
, from 03 February, 2021
Notice
Page No. 1 of 1,
Notice No. 169,
Stad Tshwane Grondgebruikbestuur Verordening 2016 » Gedeelte 303, van die Plaas Zwavelpoort 373 JR
Preview / 117 of 296
PROVINSIALE KOERANT, 3 FEBRUARIE 2021 No. 12 117 KENNISGEWING 169 VAN 2021 STAD VAN TSHWANE METROPOLITAANSE MUNISIPALITEIT KENNISGEWING VAN GELYKTYDIGE TOESTEMMINGSGEBRUIK AANSOEK IN TERME VAN KLOUSULE 16 VAN DIE TSHWANE DORPSBEPLANNINGSKEMA, 2008 (HERSIEN 2014) EN DIE MUNISIPALITEIT SE TOESTEMMING RAKENDE SEKER BEPERKENDE TITEL VOORWAARDES IN DIE TITEL AKTE IN TERME VAN ARTIKEL 16(2)(d) VAN DIE STAD VAN TSHWANE GRONDGEBRUIKBESTUUR VERORDENING, 2016 ONDERSKEIDELIK Ek , Hugo Benadie van The Practice Group (Edms) Bpk , synde die applikant in my hoedanigheid as gemagtigde agent van die eienaar van van Gedeelte 303 van die Plaas Zwavelpoort 373 JR, gee hiermee kennis in terme van : • Klousule 16 van die Tshwane Dorpsbeplanningskema, 2008 (Hersien 2014), saamgelees met Artikel 16(3) van die Stad Tshwane Grondgebruikbestuur Verordening 2016 , dat ek by die Stad van Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit aansoek gedoen het vir toestemming om die onderwerpeiendom aan te wend vir “Ligte Nywerheid” grondgebruiksregte vir doeleindes van 'n skrynwerkswinkel met aanvullende en onderdanige gebruike saam met die bestaande woonhuis en tweede woning. Die huidige soning van die onderwerp is "Onbepaald ” in terme van die Tshwane Dorpsbeplanningskema, 2008 (Hersien 2014). Die onderwerpeiendom is geleë ten noorde van Graham Weg, ongeveer 10km suidoos van die Salomo Mahlangu Weg in die Zwavelpoort gebied. • Artikel 16 (1)(f) van die Stad Tshwane Grondgebruikbestuur Verordening 2016 , dat ek by die Stad van Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit aansoek gedoen het vir die Munisipaliteit se toestemming rakende sekere beperkende titelvoorwardes soos vervat in die titelakte in terme van Artikel 16 (2)(d) van die Stad Tshwane Grondgebruikbestuur Verordening, 2016 van die eiendom soos hierbo beskryf. Die onderwerpeiendom is geleë ten noorde van Graham Weg, ongeveer 10km suidoos van die Salomo Mahlangu Weg in die Zwavelpoort gebied. Die aansoek is vir die Munisipaliteit se toestemming van die volgende voorwaardes: Voorwaardes B(i) en B(ii) in die titelakte T61858/2006. Dit is die bedoeling van die aansoeker om die munisipaliteit se toestemming te versoek om die bestaande gebruike op die onderwerpeiendom te formaliseer deur aansoek te doen vir “Ligte Nywerheid” grondgebruiksregte vir doeleindes van 'n skrynwerkswinkel met aanvullende en onderdanige gebruike saam met die bestaande woonhuis en tweede woning. Enige beswaar(e) en/of kommentaar(e), insluitend die gronde van sodanige beswaar(e) en/of kommentaar(e) met volledige kontakbesonderhede, waarsonder die Munisipaliteit en/of applikant nie kan korrespondeer met die persoon of liggaam wat die beswaar(e) en/of kommentaar(e) ingedien het nie, moet ingedien by of gerig word aan: die Strategiese Uitvoerende Direkteur: Stedelike Beplanning en Ontwikkeling, Posbus 3242, Pretoria, 0001 of by CityP_Registration@tshwane.gov.za vanaf 3 Februarie 2021, tot 3 Maart 2021. Indien enige belanghebbende of geaffekteerde party 'n afskrif van die grondontwikkelingsaansoek wil besigtig of bekom, kan 'n afskrif by die munisipaliteit versoek word deur die volgende kontakbesonderhede te gebruik: newlanduseapplications@tshwane.gov.za. Alternatiewelik kan ‘n identiese afskrif van die grondgebruiksaansoek van die applikant versoek word deur die volgende kontakbesonderhede van die applikant te gebruik: • Epos adres: hugo@practicegroup.co.za • Posadres: Posbus 35895, Menlopark, 0102 • Adres van applikant: The Practice Group, h/v van Brooklynweg en Eerstestraat, Menlo Park, Pretoria, 0081 • Kontak telefoonnommer: (012) 362 1741 Daarbenewens kan die aansoeker by indiening van die aansoek óf 'n afskrif elektronies deurstuur óf die aansoek op sy webwerf publiseer (indien van toepassing) wat die bevestiging van die volledigheid daarvan deur die munisipaliteit vergesel. Die aansoeker sal toesien dat die afskrif wat gepubliseer is of aan enige belanghebbende en geaffekteerde party deurgegee word, die afskrif is wat saam met die munisipaliteit aan newlandusealiclications@tshwane.gov.za voorgelê is. Ten einde 'n afskrif van die aansoek te bekom, moet daarop gelet word dat die belanghebbende en geaffekteerde party ‘n epos adres of ander kontakbesonderhede aan die munisipaliteit en die aansoeker moet verskaf om sodanige afskrif elektronies te bekom.
< page 116
View full Gazette No. 12
page 118 >
Free provincial gazette alerts
Type your email for free alerts on latest Provincial Gazettes (Gauteng) as they are published
Email address
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Property Auctions
headline bulletin
Visa / Mastercard network unable to bill GGSA's existing paying customers' cards.
See the report >
United States justice department investigating Visa
over debit-card practices Wall Street Journal
2021-03-19 @19:00
Government withholds, suspends and / or discontinues gazette publications including the tender bulletin for 75 days now since 01 Feb, 2021
I
'm denied entry to South and Central American countries
, visa exempt to South Africans, from OR Tambo including Argentina, Brazil, and Panama Mark Berchowitz
2021-03-12
My Airbnb account is shut down
for no reason. Airbnb hide behind their corporate veil Mark Berchowitz
2019-09-19
South Africans are now the most restricted travellers in the world
Business Insider SA
2021-03-19 @ 13:23
Government of Thailand
rejects their embassy endorsed travel visa D3417336
they put in my passport Mark Berchowitz
2018-03-20 @ 18:35
I'm displaced from Bella Casa Guesthouse in Bryanston.
The venue goes from near vacant to fully booked before I extend for a week on my original 3 nights Mark Berchowitz
2021-03-26 @ 14:00
Bolt taxi driver
Nandipha +27-614-888-614 teams up with police to withhold my phone from me
for 12 days now previously
linked to my online banking
Mark Berchowitz
2021-04-05 @ 16:00
prior headlines >
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape