green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Pages
Provincial Gazette for Gauteng No. 12, 03 February 2021, Vol 27, Page 119
58.2Kb
Page
119 of 296
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No
12
, from 03 February, 2021
Notice
Page No. 1 of 1,
Notice No. 170,
City of Tshwane Land use Management By-law, 2016 » Rosslyn Oos Extension 15
Preview / 119 of 296
PROVINSIALE KOERANT, 3 FEBRUARIE 2021 No. 12 119 KENNISGEWING 170 VAN 2021 STAD TSHWANE METROPOLITAANSE MUNISIPALITEIT KENNISGEWING VAN AANSOEK OM DORPSTIGTING INGEVOLGE ARTIKEL 16(4) VAN CITY OF TSHWANE LAND USE MANAGEMENT BY-LAW, 2016, SAAMGELEES MET SKEDULE 23 DAARTOE ROSSLYN OOS UITBREIDING 15 Ons, VAN ZYL & BENADÉ STADSBEPLANNERS BK, synde die applikant gee hiermee ingevolge artikel 16(1)(f) van die City of Tshwane Land Use Management By-law, 2016 kennis dat ons by die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit aansoek gedoen het vir dorpstigting ingevolge Artikel 16(4) van die City of Tshwane Land Use Management By-law, 2016, soos verwys in die BYLAE hierbo. Enige besware en/of kommentare, insluitend die gronde vir sodanige beswaar en/of kommentaar, met volle kontakbesonderhede, waarsonder die Munisipaliteit nie met die persoon of liggaam wat die besware en/of kommentare indien kan kommunikeer nie, moet skriftelik by of tot die Strategiese Uitvoerende Direkteur, Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Posbus 3242, Pretoria, 0001 of CityP_Registration@tshwane.gov.za, ingedien of gerig word vanaf 3 FEBRUARIE 2021 tot 3 MAART 2021. Volle besonderhede en planne (indien enige) van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoor-ure by die Munisipale kantore soos hieronder aangetoon, vir n tydperk van 28 dae vanaf die datum van eerste publikasie van die kennisgewing in die Provinsiale Koerant en nuusblaaie (Beeld & The Star). Sluitingsdatum vir enige besware en/of kommentare: 3 MAART 2021. Indien enige belanghebbende en geaffekteerde party n afskrif van die grondontwikkelingsaansoek wil bekom, kan sodanige afskrif van die Munisipaliteit versoek word, deur sodanige versoek aan die volgende kontakbesonderhede te rig: newlanduseapplications@tshwane.gov.za of alternatiewelik deur sodanige afskrif van die applikant te versoek. Adres van Munisipale kantore: Akasia Munisipale Kompleks, Heinrichlaan 485 (toegang Dale Straat), 1ste Vloer, Kamer F12, Karenpark, Akasia. Adres van applikant: Van Zyl & Benadé Stadsbeplanners BK, Posbus 32709, Glenstantia, 0010, Selatistraat 29, Ashlea Gardens, Tel: 012-346 1805, e-mail: vzb@esnet.co.za Datums waarop kennisgewing gepubliseer word: 3 & 10 FEBRUARIE 2021 BYLAE Naam van dorp: ROSSLYN OOS EXTENSION 15 Volle naam van aansoeker: Van Zyl & Benadé Stadsbeplanners BK namens ROSSLYN OOS ONTWIKKELINGS (EDMS) BPK Aantal erwe, voorgestelde sonering en ontwikkelingsbeheermaatreels: 2 Erwe: Residensieel 4 (uitgesluit Losieshuis, Hostel & Huurkamerwonings), 155 eenhede/hektaar (1376 eenhede), Studentebehuising: Die aantal beddens mag nie 2000 oorskry nie, Hoogte 4 verdiepings, Dekking 60%, VRV 0,7 Die applikant se bedoeling met hierdie saak is om ‘n dorp te stig bestaande uit meervoudige wooneenhede. Beskrywing van grond waarop dorp gestig staan te word: Restant van Gedeelte 83 van die plaas Hartebeesthoek 303 JR. Ligging van voorgestelde dorp: Die voorgestelde dorpe is geleë in die Rosslyn area tussen Doreenlaan (K63) en die Mabopane Hoofweg (PWV 9), noord van die spoorlyn en suid van Van Niekerkstraat. Verwysing: CPD 9/2/4/2-5832T (ITEM no 32793) 3-10
< page 118
View full Gazette No. 12
page 120 >
Free provincial gazette alerts
Type your email for free alerts on latest Provincial Gazettes (Gauteng) as they are published
Email address
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Property Auctions
headline bulletin
Visa / Mastercard network unable to bill GGSA's existing paying customers' cards.
See the report >
United States justice department investigating Visa
over debit-card practices Wall Street Journal
2021-03-19 @19:00
Government withholds, suspends and / or discontinues gazette publications including the tender bulletin for 75 days now since 01 Feb, 2021
I
'm denied entry to South and Central American countries
, visa exempt to South Africans, from OR Tambo including Argentina, Brazil, and Panama Mark Berchowitz
2021-03-12
My Airbnb account is shut down
for no reason. Airbnb hide behind their corporate veil Mark Berchowitz
2019-09-19
South Africans are now the most restricted travellers in the world
Business Insider SA
2021-03-19 @ 13:23
Government of Thailand
rejects their embassy endorsed travel visa D3417336
they put in my passport Mark Berchowitz
2018-03-20 @ 18:35
I'm displaced from Bella Casa Guesthouse in Bryanston.
The venue goes from near vacant to fully booked before I extend for a week on my original 3 nights Mark Berchowitz
2021-03-26 @ 14:00
Bolt taxi driver
Nandipha +27-614-888-614 teams up with police to withhold my phone from me
for 12 days now previously
linked to my online banking
Mark Berchowitz
2021-04-05 @ 16:00
prior headlines >
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape