green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Pages
Provincial Gazette for Gauteng No. 12, 03 February 2021, Vol 27, Page 140
158Kb
Page
140 of 296
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No
12
, from 03 February, 2021
Notice
Page No. 1 of 1,
Notice No. 70,
Stad Tshwane Grondgebruiksbestuur Bywet, 2016 » Restant van Erf 1593, Pretoria
Preview / 140 of 296
140 No. 12 PROVINCIAL GAZETTE, 3 FEBRUARY 2021 PROVINSIALE KENNISGEWING 70 VAN 2021 STAD VAN TSHWANE METROPOLITAANSE MUNISIPALITEIT – KENNISGEWING VAN 'N HERSONERING AANSOEK IN TERME VAN ARTIKEL 16 (1) VAN DIE STAD TSHWANE GRONDGEBRUIKBESTUUR BYWET, 2016 Ons, Multiprof Property Intelligence (Pty) Ltd, synde die gemagtigde agent van die eienaars van die Restant van Erf 1593, Pretoria, gee hiermee ingevolge Artikel 16(1)(f) van die Stad Tshwane Grondgebruiksbestuur Bywet, 2016, kennis dat ons by die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit aansoek gedoen het vir die wysiging van die Tshwane Dorpsbeplanningskema, 2008 (hersien 2014), deur die hersonering in terme van Artikel 16(1) van die Stad Tshwane Grondgebruiksbestuur Bywet, 2016, van die eiendom soos hierbo beskryf. Die eiendom is geleë te 214 Maltzan Straat, Pretoria sentraal. Die voorneme van die aansoek is om die eiendom van "Spesiaal" vir Residensiële 4 of/met parkeering vir taxis en aanvullende kantore met residensiële kompartemente te hersoneer na "Spesiaal" vir ‘n winkel. Enige besware of kommentare wat duidelik die gronde van die beswaar en die persoon(ne) se regte uiteensit en aandui hoe hulle belange deur die aansoek geaffekteer gaan word asook die persone se volle kontakbesonderhede, waar sonder die Munisipaliteit nie met die persoon kan korrespondeer nie, moet ingedien word by, of skriftelik gerig word aan: die Strategiese Uitvoerende Direkteur: Stedelike Beplanning, Afdeling Grondgebruiksregte, Posbus 3242, Pretoria, 0001 of na CityP_Registration@tshwane.gov.za vanaf 27 Januarie 2021 tot 24 Februarie 2021. Volledige besonderhede van die aansoek en planne (indien enige) mag gedurende gewone kantoorure besigtig word by die Munisipale kantore soos hieronder uiteengesit, vir 'n tydperk van 28 dae vanaf die datum van die eerste publikasie van hierdie kennisgewing in die Gauteng Provinsiale Gazette, Beeld en Citizen koerante. As enige party wat belang stel of benadeel word deur die aansoek, ‘n afskrif van die land ontwikkelings aansoek vereis, kan hulle skriftelik naevraag doen by die munisipaliteit deur die volgende te kontak: NEWLANDUSEAPPLICATIONS@TSHWANE.GOV.ZA Addisioneel kan die aansoeker met indiening van die aansoek ‘n elektorniese afskrif aanstuur of die aansoek publiseer, met bevestiging van volledigheid deur die munisipaliteit, begeleidende die elektroniese afskrif op die webblad, as enige. Die aansoeker moet verseker dat die afskrif wat aan enige belanghebbende en aangeraakde party gegee word, of die afskrif word aan die munisipaliteit ingedien by NEWLANDUSEAPPLICATIONS@TSHWANE.GOV.ZA Vir die doeleinde om ‘n afskrif van die aansoek te kry, moet die party wat belang stel of geaffekteur word, die munisipaliteid en die annsoeker van ‘n e-pos address of enige ander wyse van kommunikasie voorsien om die elektroniese afskrif deur te stuur. Geen deel van die dokumente wat die munsipaliteid of die aansoeker verskaf, mag gekopieer word of in enige manier gepubliseer word of gebruik word in ‘n manier wat sal oortree op die intellektuele eiendomsregte van die aansoeker. As enige party wat belang stel of geaffekteur word, geen stappe volg om die aansoek te kry en te sien nie, sal die mislukking deur die geaffekteurde of belangstellende party nie die aansoek benadeel nie. Die rede sal nie beskou word op die grond van die verwerking en oorweging van die aansoek te verbied nie. Adres van die Munisipale kantore: Registrasie kantoor, Laergrondvloer, Kamer LG 004, Isivuno Huis, Lilian Ngoyi Weg 143, Pretoria, 0002. Sluitingsdatum vir enige beswaar(e): 24 Februarie 2021. Naam en Adres van gemagtigde agent: Eenheid 25 Garsfontein Kantoorpark, 645 Jacqueline Rylaan, Garsfontein / Posbus 1285, Garsfontein, 0042. Tel: (012) 361 5095 / Sel: 082 556 0944 / Epos: info@mpdp.co.za Datum van publikasie van die kennisgewing: 27 Januarie 2021 en 03 Februarie 2021 Verwysing: CPD 9/2/4/2 – 5859T Item no: 32942 27-3
< page 139
View full Gazette No. 12
page 141 >
Free provincial gazette alerts
Type your email for free alerts on latest Provincial Gazettes (Gauteng) as they are published
Email address
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Property Auctions
headline bulletin
Visa / Mastercard network unable to bill GGSA's existing paying customers' cards.
See the report >
United States justice department investigating Visa
over debit-card practices Wall Street Journal
2021-03-19 @19:00
Government withholds, suspends and / or discontinues gazette publications including the tender bulletin for 81 days now since 01 Feb, 2021
I
'm denied entry to South and Central American countries
, visa exempt to South Africans, from OR Tambo including Argentina, Brazil, and Panama Mark Berchowitz
2021-03-12
My Airbnb account is shut down
for no reason. Airbnb hide behind their corporate veil Mark Berchowitz
2019-09-19
South Africans are now the most restricted travellers in the world
Business Insider SA
2021-03-19 @ 13:23
Government of Thailand
rejects their embassy endorsed travel visa D3417336
they put in my passport Mark Berchowitz
2018-03-20 @ 18:35
I'm displaced from Bella Casa Guesthouse in Bryanston.
The venue goes from near vacant to fully booked before I extend for a week on my original 3 nights Mark Berchowitz
2021-03-26 @ 14:00
Bolt taxi driver
Nandipha +27-614-888-614 teams up with police to withhold my phone from me
for 18 days now previously
linked to my online banking
Mark Berchowitz
2021-04-05 @ 16:00
The
FBI of the United States
offers me assistance, then
doesn't have the authority, or know who does
, to tell the police to release my phone Mark Berchowitz
2021-04-18
First time in more than a decade, my business suddenly takes a steep nosedive with little to no new subscribers.
My business is being choked to death
Mark Berchowitz
2021-04-21
prior headlines >
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape