green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Pages
Provincial Gazette for Gauteng No. 12, 03 February 2021, Vol 27, Page 152
137Kb
Page
152 of 296
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No
12
, from 03 February, 2021
Notice
Page No. 1 of 2,
Notice No. 93,
Stad van Tshwane Grondgebruikbestuurverordening, 2016 » Mooikloof Ridge-uitbreiding 18
Preview / 152 of 296
Description of the property on which the township is to be situated: A Part of Portion 688 and A Part of 152 No. 12 PROVINCIAL GAZETTE, 3 FEBRUARY 2021 Portion 689 of the Farm Rietfontein 375 Registration Division JR, Province of Gauteng Reference: CPD 9/2/4/2-5825T Item No. 32770 PROVINSIALE KENNISGEWING 93 VAN 2021 27–3 93 21 Stad van Tshwane Grondgebruikbestuurverordening, 2016: Mooikloof Ridge-uitbreiding 18 12 STAD VAN TSHWANE METROPOLITAANSE MUNISIPALITEIT KENNISGEWING VAN AANSOEK OM STIGTING VAN DORP IN TERME VAN ARTIKEL 16(4) VAN DIE STAD VAN TSHWANE GRONDGEBRUIKBESTUURVERORDENING, 2016 MOOIKLOOF RIDGE UITBREIDING 18 Ek, Edgar Taute van Khare Ingelyf, synde die gemagtigde agent van die aansoeker, gee hiermee ingevolge Artikel 16(1)(f) van die Stad van Tshwane Grondgebruikbestuurverordening, 2016, kennis dat ek by die Stad van Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit aansoek gedoen het vir die stigting van ‘n dorp ingevolge Artikel 16(4) van die Stad van Tshwane Grondgebruiksbestuurverordening, 2016 saamgelees met die bepalings van Skedule 23, waarna verwys word in die Bylae hierby aangeheg. Enige beswaar(e) en/of kommentaar(e), insluitend die gronde van sodanige beswaar(e) en/of kommentaar(e) met volledige kontakbesonderhede, waarsonder die Munisipaliteit en/of applikant nie kan korrespondeer met die persoon of liggaam wat die beswaar(e) en/of kommentaar(e) ingedien het nie, moet ingedien by of gerig word aan: die Strategiese Uitvoerende Direkteur: Stedelike Beplanning en Ontwikkeling, Posbus 3242, Pretoria, 0001 of by CityP_Registration@tshwane.gov.za vanaf 27 Januarie 2021. Sluitingsdatum van enige besware en/of kommentaar is 24 Februarie 2021. Volledige besonderhede en planne (indien enige) kan geïnspekteer word gedurende normale kantoorure by die Munisipale Kantoor, soos hieronder uiteengesit word vir 'n tydperk van 28 dae vanaf die datum van die eerste publikasie van die kennisgewing in die Provinsiale Koerant/Beeld /Ster- koerante. Adres van Munisipale Kantoor: LG004, Isivuno Huis, 143 Lilian Ngoyi Straat Munisipale Kantoor. Indien enige belanghebbende of geaffekteerde party 'n afskrif van die grondontwikkelingsaansoek wil besigtig of bekom, kan 'n afskrif by die munisipaliteit versoek word deur die volgende kontakbesonderhede te gebruik: newlanduseapplications@tshwane.gov.za. Alternatiewelik kan ‘n identiese afskrif van die grondgebruiksaansoek van die applikant versoek word deur die volgende kontakbesonderhede van die applikant te gebruik: • Epos adres: eddie@khare.co.za • Posadres: Posbus 431, Florida Hills, 1716 • Adres van applikant: Khare Inc., 53 Conrad Straat, Florida Noord, 1709 • Kontak telefoonnommer: (011) 472 5665 Daarbenewens kan die aansoeker by indiening van die aansoek óf 'n afskrif elektronies deurstuur óf die aansoek op sy webwerf publiseer (indien van toepassing) wat die bevestiging van die volledigheid daarvan deur die munisipaliteit vergesel. Die aansoeker sal toesien dat die afskrif wat gepubliseer is of aan enige belanghebbende en geaffekteerde party deurgegee word, die afskrif is wat saam met die munisipaliteit aan newlanduseapplications@tshwane.gov.za voorgelê is. Ten einde 'n afskrif van die aansoek te bekom, moet daarop gelet word dat die belanghebbende en geaffekteerde party ‘n epos adres of ander kontakbesonderhede aan die munisipaliteit en die aansoeker moet verskaf om sodanige afskrif elektronies te bekom. Geen deel van die dokumente wat deur die munisipaliteit of die aansoeker voorsien word, mag gekopieër,gereproduseer word, of in enige vorm gepubliseer of gebruik word op 'n manier wat inbreuk maak op die regte van die applikant nie. Indien 'n belanghebbende of geaffekteerde party nie stappe doen om 'n afskrif van die grondontwikkelingsaansoek te besigtig of te bekom nie, word die sodanige versuim nie as rede beskou om die verwerking en oorweging van die aansoek te verhoed nie. Datums waarop kennisgewing gepubliseer moet word: 27 Januarie 2021 en 3 Februarie 2021.
< page 151
View full Gazette No. 12
page 153 >
Free provincial gazette alerts
Type your email for free alerts on latest Provincial Gazettes (Gauteng) as they are published
Email address
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Property Auctions
headline bulletin
Visa / Mastercard network unable to bill GGSA's existing paying customers' cards.
See the report >
United States justice department investigating Visa
over debit-card practices Wall Street Journal
2021-03-19 @19:00
Government withholds, suspends and / or discontinues gazette publications including the tender bulletin for 75 days now since 01 Feb, 2021
I
'm denied entry to South and Central American countries
, visa exempt to South Africans, from OR Tambo including Argentina, Brazil, and Panama Mark Berchowitz
2021-03-12
My Airbnb account is shut down
for no reason. Airbnb hide behind their corporate veil Mark Berchowitz
2019-09-19
South Africans are now the most restricted travellers in the world
Business Insider SA
2021-03-19 @ 13:23
Government of Thailand
rejects their embassy endorsed travel visa D3417336
they put in my passport Mark Berchowitz
2018-03-20 @ 18:35
I'm displaced from Bella Casa Guesthouse in Bryanston.
The venue goes from near vacant to fully booked before I extend for a week on my original 3 nights Mark Berchowitz
2021-03-26 @ 14:00
Bolt taxi driver
Nandipha +27-614-888-614 teams up with police to withhold my phone from me
for 12 days now previously
linked to my online banking
Mark Berchowitz
2021-04-05 @ 16:00
prior headlines >
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape