green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Pages
Provincial Gazette for Gauteng No. 12, 03 February 2021, Vol 27, Page 200
227Kb
Page
200 of 296
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No
12
, from 03 February, 2021
Notice
Page No. 34 of 130,
Notice No. 100,
Rationalization of Government Affairs Act, 1998 » Fellside Residents Association
Preview / 200 of 296
200 No. 12 PROVINCIAL GAZETTE, 3 FEBRUARY 2021 PROVINSIALE KENNISGEWING 126 VAN 2021 126 Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986 (Ordonnansie 15 van 1986): Gedeelte 536, van die plaas Hartebeestfontein No 324-JR (voorgestelde Dorp Sinoville Uitbreiding 21) 12 STAD VAN TSHWANE METROPOLITAANSE MUNISIPALITEIT KENNISGEWING VAN 'N WYSIGING VAN' N AANSOEK OM DORPSTIGTING IN TERME VAN ARTIKEL 100 VAN DIE ORDONNANSIE OP DORPSBEPLANNING EN DORPE, 1986 (ORDONNANSIE 15 VAN 1986) DORP SINOVILLE UITBREIDING 21 Ons SFP Stadsbeplanning (Edms) Bpk, synde die gemagtigde agent van die eienaar van Gedeelte 536 van die plaas Hartebeestfontein No 324-JR (voorgestelde Dorp Sinoville Uitbreiding 21), gee hiermee ingevolge Artikel 96(4) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe,1986 (Ordonnansie15 van 1986) saamgelees met Bylae 23 van die Stad van Tshwane Grondgebruiksbestuurverordering, 2016, dat ons aansoek gedoen het aan die Stad van Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit vir die wysiging van 'n dorpstigtingsaansoek in terme van Artikel 100 van die van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986 (Ordonnansie 15 van 1986) in die bylae hierby genoem. Die wysiging verwys na die toename in digtheid van “22 wooneenhede per hektaar” tot “75 wooneenhede per hektaar”. Enige beswaar(e) en/of komentaar(e), insluitende die gronde vir sodanige beswaar(e) en/of komentaar(e) met volledige kontak informasie, waarsonder die Munisipaliteit nie met die persoon of liggaam wat die kommentaar(e) of beswaar(e) ingedien het kan kommunikeer nie, moet binne nie minder as 28 dae na die datum van die eerste publikasie van die kennisgewing ingedien of gerig word aan: Die Groep Hoof, Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit, Posbus 3242, Pretoria, 0001 of by CityP_Registration@tshwane.gov.za vanaf 3 Februarie 2021 tot 3 Maart 2021 (nie minder nie as 28 dae na die datum van eerste publikasie van die kennisgewing). “As enige belanghebbende of geaffekteerde party 'n afskrif van die grondontwikkelingsaansoek wil besigtig of bekom, kan 'n afskrif van die munisipaliteit versoek word deur die volgende kontakbesonderhede te versoek: newlanduseapplications@tshwane.gov.za. Daarbenewens kan die aansoeker by indiening van die aansoek óf 'n afskrif elektronies deurstuur óf die aansoek publiseer, met die bevestiging van die volledigheid deur die Munisipaliteit, vergesel van die elektroniese eksemplaar of op hul webwerf, indien enige. Die aansoeker sal toesien dat die afskrif wat gepubliseer is of aan enige belanghebbende of geaffekteerde party gepubliseer of deurgegee is, dieselfde afskrif is wat ingedien is by die Munisipaliteit by newlanduseapplications@tshwane.gov.za. Ten einde 'n afskrif van die aansoek te bekom, moet daarop gelet word dat die belanghebbende en geaffekteerde party die Munisipaliteit en die aansoeker 'n e-posadres of ander maniere moet verskaf om sodanige afskrif elektronies te verskaf. Geen deel van die dokumente wat deur die Munisipaliteit of die aansoeker voorsien is, mag gekopieër, gereproduseer word of in enige vorm gepubliseer of gebruik word op 'n manier wat die applikant se intellektuele eiendomsregte aantas nie. Indien 'n belanghebbende of geaffekteerde party nie stappe doen om 'n afskrif van die grondontwikkelingsaansoek te besigtig of te bekom nie, word die versuim deur 'n belanghebbende van die aansoek geaffekteerde party om 'n afskrif van die aansoek te bekom nie as redes beskou om die verwerking en oorweging te verbied nie.” Volledige besonderhede en planne (as daar is) kan gedurende gewone kantoorure by die Munisipale kantore soos hierbo uiteengesit geïnspekteer word, vir 'n tydperk van 28 dae vanaf die datum van eerste publikasie van die kennisgewing in die Provinsiale Koerant, Beeld en Citizen koerante. Adres van Munisipale Kantore: Stad van Tshwane, Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning Departement, Kamer LG004, Isivuno Huis, Lilian Ngoyistraat 143, Pretoria, 0002. Naam en adres van aansoeker: SFP Stadsbeplanning (Edms) Bpk 371 Melk Straat, Nieuw Muckleneuk, 0181 of Posbus 908, Groenkloof, 0027 Tel: (012) 346 2340 Faks: (012) 346 0638 E-pos: admin@sfplan.co.za Datum waarop kennisgewing gepubliseer 3 en 10 Februarie 2021 Sluitingsdatum vir besware / kommentare: 3 Maart 2021 BYLAE Naam van Dorp: Dorp Sinoville Uitbreiding 21. Volle naam van aansoeker: SFP Stadsbeplanning (Edms) Bpk namens die geregistreerde eienaar Kanivest 3129 CC. Die wysiging is van: Erwe 2434 en 2435 - “Residensieel 2” (Groepbehuising) met dekking en V.R.V. volgens webwerf Ontwikkelingsplan en 'n hoogte van 2 verdiepings (50 wooneenhede) tot Residensieel 3 met 'n digtheid van "75 eenhede per hektaar", dekking van 31%, V.R.V. van 0,62 en 'n hoogte van 2 verdiepings (152 wooneenhede). Die wysiging verwys na die toename in digtheid van “22 wooneenhede per hektaar” tot “75 wooneenhede per hektaar”. Die voorneme van die ontwikkelaar is om 152 wooneenhede op die aansoek eiendom. Beskrywing van grond waarop dorp gestig gaan word: Gedeelte 536 van die plaas Hartebeestfontein No 324-JR. Ligging van voorgestelde dorp: Die aansoek eiendom is gelee in Streek 2, Wyk 5. Kenley Landbouhoewes is gelee ten noorde, Erf 2405, Dorp Sinoville Uitbreiding 20 en Dennisstraat is gelee ten ooste, Gedeelte 615 van die plaas Hartebeestfontein No. 324-JR en die Restant van Hoewe 44, Kenley Landbouhoewes is geleë ten suide en Hoewe 35, Kenley Landbouhoewes is gelee ten weste van die aansoekeiendom. Verwysigng: CPD 9/1/1/1-SIN X21 640 Ons verw: F3807 3-10
< page 199
View full Gazette No. 12
page 201 >
Free provincial gazette alerts
Type your email for free alerts on latest Provincial Gazettes (Gauteng) as they are published
Email address
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Property Auctions
headline bulletin
Visa / Mastercard network unable to bill GGSA's existing paying customers' cards.
See the report >
United States justice department investigating Visa
over debit-card practices Wall Street Journal
2021-03-19 @19:00
Government withholds, suspends and / or discontinues gazette publications including the tender bulletin for 75 days now since 01 Feb, 2021
I
'm denied entry to South and Central American countries
, visa exempt to South Africans, from OR Tambo including Argentina, Brazil, and Panama Mark Berchowitz
2021-03-12
My Airbnb account is shut down
for no reason. Airbnb hide behind their corporate veil Mark Berchowitz
2019-09-19
South Africans are now the most restricted travellers in the world
Business Insider SA
2021-03-19 @ 13:23
Government of Thailand
rejects their embassy endorsed travel visa D3417336
they put in my passport Mark Berchowitz
2018-03-20 @ 18:35
I'm displaced from Bella Casa Guesthouse in Bryanston.
The venue goes from near vacant to fully booked before I extend for a week on my original 3 nights Mark Berchowitz
2021-03-26 @ 14:00
Bolt taxi driver
Nandipha +27-614-888-614 teams up with police to withhold my phone from me
for 12 days now previously
linked to my online banking
Mark Berchowitz
2021-04-05 @ 16:00
prior headlines >
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape