green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Pages
Provincial Gazette for Gauteng No. 12, 03 February 2021, Vol 27, Page 267
46.8Kb
Page
267 of 296
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No
12
, from 03 February, 2021
Notice
Page No. 101 of 130,
Notice No. 100,
Rationalization of Government Affairs Act, 1998 » Fellside Residents Association
Preview / 267 of 296
PROVINSIALE KOERANT, 3 FEBRUARIE 2021 No. 12 267 PLAASLIKE OWERHEID KENNISGEWING 117 VAN 2021 117 Stad van Tshwane Grondgebruik Bestuur Bywet, 2016: Restant van Gedeelte 19 van die plaas Krokodilspruit 290 JR en die restant van Gedeelte 82 van die plaas Krokodilspruit 290 JR 12 STAD OF TSHWANE METROPOLITAANSE MUNISIPALITEIT KENNISGEWING VAN AANSOEK OM DIE ONDERVERDELING EN KONSOLIDASIE IN TERME VAN AFDELING 16(12)(a)(iii) VAN DIE STAD VAN TSHWANE GRONDGEBRUIK BESTUUR BYWET, 2016 Ons, Elize Castelyn Stadsbeplanners, synde die aansoeker vir die restant van Gedeelte 19 van die plaas Krokodilspruit 290 JR en die restant van Gedeelte 82 van die plaas Krokodilspruit 290 JR, gele‰ te `n Pad sonder `n naam in die Krokodilspruit omgewing naby aan die Roodeplaatdam en Cullinan, gee hiermee kennis in terme van afdeling 16(1)(f) van die Stad van Tshwane Grondgebruik Bestuur Bywet, 2016, dat ons aansoek gedoen het by die Stad van Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit vir onderverdeling van genoemde Gedeelte Re/19 in `n voorgestelde Restant (groot 77,53 ha) en `n voorgestelde Gedeelte (groot 4,36 ha) asook die onderverdeling van die genoemde Gedeelte Re/82 in `n voorgestelde Restant (groot 24,88 ha) en `n voorgestelde Gedeelte (groot 2,73 ha) ten einde om die twee voorgestelde Gedeelte te konsolideer in `n nuwe Gedeelte (groot 7,09 ha). Die bedoeling van hierdie aangeleentheid is om die gedeelte van Gedeelte Re/19, wat deur die pad afgesny word van die res van die plaas, en dan te konsolideer met `n gedeelte van Gedeelte Re/82 sodat die bestaande wildsheining gevolg word om `n bruikbare eenheid te vorm. Die eienaar van die aangrensende Gedeelte 10 koop hierdie twee stukke grond en sal met die registrasie van die onderverdeling en konsolidasie in sy naam geregistreer word. Besware teen of verto‰ ten opsigte van die aansoek en die gronde vir die beswaar(e) / of verto‰(e) met volle kontak besonderhede, waarsonder die Munisipaliteit nie kan korrespondeer met die persoon of instansie wat die beswaar / verto‰ ingedien het, moet ingedien word of skriftelik gedoen word by die Strategiese Uitvoerende Direkteur: Stadsbeplanning en Ontwikkeling, Posbus 3242, Pretoria, 0001 of gerig word tot CityP_Registration@tshwane.gov.za vanaf 3 Februarie 2021 tot 3 Maart 2021. Besonderhede van die aansoek en planne (indien enige) lˆ ter insae gedurende gewone kantoorure by die Munisipale Kantore, Stadsbeplanning en Ontwikkeling, Stadsbeplanning Registrasie, Pretoria Kantoor, Laer Grond 004, Isivuno House, Lillian Ngoyi Straat 142 of indien enige ge-interesseerde of ge-affekteerde party wat die aansoek wil besigtig of `n kopie van die grondgebuiksaansoek wil bekom, kan `n kopie versoek by die volgende kontak: newlanduseapplications@tshwane.gov.za of van die aansoeker by ecstads@castelyn.com, vir `n tydperk van 28 dae vanaf die datum van die eerste publikasie in die Provinsiale Koerant. Adres of aansoeker: Tiende Straat 98, Menlo Park, Pretoria / Posbus 36262 Menlo Park, 0102 Tel. No: 012 346 8772 / 083 305 5487 Sluitingsdatum vir besware en / of verto‰: 3 Maart 2021 Datums waarop kennisgewings gepubliseer word: 3 Februarie 2021 en 10 Februarie 2021 Verwysing: CPD 0876/19/R Item No: 32908 3-10 1
< page 266
View full Gazette No. 12
page 268 >
Free provincial gazette alerts
Type your email for free alerts on latest Provincial Gazettes (Gauteng) as they are published
Email address
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Property Auctions
headline bulletin
Visa / Mastercard network unable to bill GGSA's existing paying customers' cards.
See the report >
United States justice department investigating Visa
over debit-card practices Wall Street Journal
2021-03-19 @19:00
Government withholds, suspends and / or discontinues gazette publications including the tender bulletin for 81 days now since 01 Feb, 2021
I
'm denied entry to South and Central American countries
, visa exempt to South Africans, from OR Tambo including Argentina, Brazil, and Panama Mark Berchowitz
2021-03-12
My Airbnb account is shut down
for no reason. Airbnb hide behind their corporate veil Mark Berchowitz
2019-09-19
South Africans are now the most restricted travellers in the world
Business Insider SA
2021-03-19 @ 13:23
Government of Thailand
rejects their embassy endorsed travel visa D3417336
they put in my passport Mark Berchowitz
2018-03-20 @ 18:35
I'm displaced from Bella Casa Guesthouse in Bryanston.
The venue goes from near vacant to fully booked before I extend for a week on my original 3 nights Mark Berchowitz
2021-03-26 @ 14:00
Bolt taxi driver
Nandipha +27-614-888-614 teams up with police to withhold my phone from me
for 18 days now previously
linked to my online banking
Mark Berchowitz
2021-04-05 @ 16:00
The
FBI of the United States
offers me assistance, then
doesn't have the authority, or know who does
, to tell the police to release my phone Mark Berchowitz
2021-04-18
First time in more than a decade, my business suddenly takes a steep nosedive with little to no new subscribers.
My business is being choked to death
Mark Berchowitz
2021-04-21
prior headlines >
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape