green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Pages
Provincial Gazette for Gauteng No. 141, 14 August 2020, Vol 26, Page 4
76.1Kb
Page
4 of 8
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No
141
, from 14 August, 2020
Notice
Page No. 2 of 6,
Notice No. 63,
Town-planning and Townships Ordinance, 1986 (Ordinance 15 of 1986) » Rooihuiskraal Noord Extension 36
Preview / 4 of 8
4 No. 141 PROVINCIAL GAZETTE, EXTRAORDINARY, 14 AUGUST 2020 (i) Kragtens Notariële Akte Nr K3016/1980-S geregistreer op 13 November 1980 is die reg aan die STADSRAAD VAN VERWOERDBURG verleen om elektrisiteit oor die eiendom hieronder gehou te vervoer tesame met bykomende regte, en onderworpe aan voorwaardes soos meer volledig sal blyk uit die gesegde Natoriële Akte welke serwituut aangedui word deur die figuur AghjkA op aangehegte Kaart L.G. Nr 5635/2007. (ii) Kragtens Notariële Akte Nr K3017/1980-S geregistreer op 13 November 1980 is die eiendom hieronder gehou onderhewig aan ‘n serwituut vir rioolpypdoeleindes tesame met byko- mende regte, ten gunste van die STADSRAAD VAN VERWOERDBURG, soos meer volledig sal blyk uit gemelde Notariële Akte, die middellyn van welke serwituut voorgestel word deur die lyn a b c d op Kaart LG Nr 5635/2007 hierby aangeheg. 2. Die voormalige Resterende Gedeelte van Gedeelte 1 (Rooihuiskraal) van die plaas BRAKFONTEIN 399, Registrasie Afdeling, JR, Transvaal, groot 306,1446 Hektaar is onderhewig aan die volgende voorwaardes: (i) Kragtens Notariële Akte Nr K1661/83-S geregistreer op 29 Junie 1993, is die eiendom hieronder gehou onderhewig aan ‘n ewigdurende reg ten gunste van die RANDWATERRAAD om water te lei en te vervoer binne ‘n serwituutgebied 1,7694 Hektaar groot, soos aangedui deur die figuur ABCDEFGHJK LMNA op Kaart LG Nr A 7028/82 geheg aan genoemde serwituutakte en 6245 vierkante meter groot, soos aangedui deur die figuur ABCDEFGHJKLM op Kaart LG Nr A 7117/82 met gepaardgaande regte soos meer volledig sal blyk uit gemelde Notariële Akte en kaarte daaraan geheg. (ii) Kragtens Notariële Akte van Serwituut K1663/83S geregis- treer op 29 Junie 1983 is die binnegemelde eiendom onderhewig aan ‘n ewigdurende Reg van Weg ten gunste van die STADSRAAD VAN VERWOERDBURG soos aangedui deur die lyn ABCDE wat voorstel die Oostelike grens van die serwituut van Reg van Weg 40 (veertig) meter wyd en die lyn EFGHJKL wat voorstel die Oostelike grens van die serwituut van Reg van Weg 40 (veertig) meter wyd en die lyn EFGHJKL wat voorstel die Oostelike grens van die serwituut van Reg van Weg 35 (vyf en dertig) meter wyd, soos aangedui op Kaart LG Nr A 2807/81 met gepaardgaande regte soos meer volledig sal blyk uit gemelde Notariële Akte met kaart daaraan geheg. 3. Kragtens Notariële Akte van serwituut Nr K1674/97 gedateer 6de Maart 1997 is die binnegemelde eiendom onderhewig aan ‘n pyplyn serwituut 6 (ses) meter wyd en waarvan die middellyn van die serwituutgebied aangedui word deur die lyn ef op die aangehegde Kaart L.G. Nr 5635/2007 ten gunste van Gaskor soos meer volledig sal blyk uit die genoemde Notariële Akte.” 1.3.2 The following condition which affects erven 4107 and 4108 in the township: “4. FURTHER SUBJECT to the following condition imposed by the City of Tshwane, Metropolitan Municipality: 4.1 The owner or his successors in title may not affect any development on the subject property, prior to the compliance of the geological conditions as imposed by the City of Tshwane, Metropolitan Municipality.”
< page 3
View full Gazette No. 141
page 5 >
Free provincial gazette alerts
Type your email for free alerts on latest Provincial Gazettes (Gauteng) as they are published
Email address
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Property Auctions
headline bulletin
Visa / Mastercard network unable to bill GGSA's existing paying customers' cards.
See the report >
United States justice department investigating Visa
over debit-card practices Wall Street Journal
2021-03-19 @19:00
Government withholds, suspends and / or discontinues gazette publications including the tender bulletin for 81 days now since 01 Feb, 2021
I
'm denied entry to South and Central American countries
, visa exempt to South Africans, from OR Tambo including Argentina, Brazil, and Panama Mark Berchowitz
2021-03-12
My Airbnb account is shut down
for no reason. Airbnb hide behind their corporate veil Mark Berchowitz
2019-09-19
South Africans are now the most restricted travellers in the world
Business Insider SA
2021-03-19 @ 13:23
Government of Thailand
rejects their embassy endorsed travel visa D3417336
they put in my passport Mark Berchowitz
2018-03-20 @ 18:35
I'm displaced from Bella Casa Guesthouse in Bryanston.
The venue goes from near vacant to fully booked before I extend for a week on my original 3 nights Mark Berchowitz
2021-03-26 @ 14:00
Bolt taxi driver
Nandipha +27-614-888-614 teams up with police to withhold my phone from me
for 18 days now previously
linked to my online banking
Mark Berchowitz
2021-04-05 @ 16:00
The
FBI of the United States
offers me assistance, then
doesn't have the authority, or know who does
, to tell the police to release my phone Mark Berchowitz
2021-04-18
First time in more than a decade, my business suddenly takes a steep nosedive with little to no new subscribers.
My business is being choked to death
Mark Berchowitz
2021-04-21
prior headlines >
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape