green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Pages
Provincial Gazette for North West No. 7928, 21 August 2018, Vol 261, Page 23
38.5Kb
Page
23 of 32
Gazette
Provincial Gazettes (North West)
, No
7928
, from 21 August, 2018
Notice
Page No. 1 of 1,
Notice No. 164,
Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur Verordening, 2015 » Resterende Gedeelte van Gedeelte 3 en Gedeelte 6, van die Plaas Rhenosterhoek 359, Registrasie Afdeling J Q , Noord Wes Provinsie
Preview / 23 of 32
PROVINSIALE KOERANT, 21 AUGUSTUS 2018 No. 7928 23 PROVINSIALE KENNISGEWING 164 VAN 2018 KENNISGEWING INGEVOLGE ARTIKEL 18(15) VAN DIE RUSTENBURG PLAASLIKE MUNISIPALITEIT RUIMTELIKE BEPLANNING EN GRONDGEBRUIKBESTUURS VERORDENING, 2015 VIR DIE ONDERVERDELING VAN GROND INGEVOLGE ARTIKEL 18(15)(a)(iii) VAN HIERDIE VERORDENING Die firma NE Town Planning BK (Reg Nr: 2008/2492644/23), synde die gemagtigde agent van die eienaars van die Resterende Gedeelte van Gedeelte 3 en Gedeelte 6 van die Plaas Rhenosterhoek 359, Registrasie Afdeling J.Q., Noord Wes Provinsie gee hiermee ingevolge, Artikel 18(1)(d) en ingevolge Artikel 18(15)(a)(iii) van die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur Verordening, 2015 kennis dat ons by Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit aansoek gedoen het vir die konsolidasie en gelyktydige heronderverdeling van die grond. Die eiendomme soos hierbo genoem is tans onderskeidelik 28.9123 ha en 537.0084 ha groot. Dit is die bedoeling om die voorgestelde gekonsolideerde eiendom (565.92ha) in twaalf gedeeltes te verdeel wat wissel tussen 13.49 ha tot 103.28 ha. Enige besware of kommentaar, met gronde daarvoor asook kontakbesonderhede, kan gebring word binne ‘n tydperk van 30 vanaf die eerste datum waarop die kennisgewing verskyn het na die Munisipaliteit: Kamer 319, Missionary Mpheni House, h.v. Nelson Mandela en Beyers Naude Rylane, Rustenburg, of na Posbus 16, Rustenburg 0300. Besonderhede en planne (indien enige) is beskikbaar vir inspeksie gedurende gewone kantoorure by die bovermelde kantore, vir ‘n tydperk van 30 dae van die datum van eerste publikasie van die kennisgewing in die Provinsiale Gazette, Beeld en Citizen. Sluitingsdatum vir enige besware: 20 September 2018. Adres van applikant: 155 Kockstraat, Suite 204, De Dak, Rustenburg 0299 of NE Stadsbeplanners BK, Posbus 5717, RUSTENBURG, 0300; Telefoon nr: 014 592 2777. Datums waarop kennisgewings gepubliseer word: 21 en 28 Augustus 2018. Grondbeskrywing: Hoeveelheid en grootte van voorgestelde gedeeltes: Voorgestelde Ged. 1: 36.05ha, Voorgestelde Ged. 2: 55.99ha, Voorgestelde Ged. 3: 66.68ha, Voorgestelde Ged. 4: 42.83ha, Voorgestelde Ged. 5: 49.9ha, Voorgestelde Ged. 6: 70.26ha, Voorgestelde Ged. 7: 103.28ha, Voorgestelde Ged. 8: 13.49ha, Voorgestelde Ged. 9: 49.97ha, Voorgestelde Ged. 10: 16.78ha, Voorgestelde Ged. 11: 38.79ha, Voorgestelde Ged. 12: 21.99ha; TOTAAL: 565.9207 hektaar. 21-28
< page 22
View full Gazette No. 7928
page 24 >
Free provincial gazette alerts
Type your email for free alerts on latest Provincial Gazettes (North West) as they are published
Email address
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Property Auctions
Visa / Mastercard network unable to bill GGSA's existing paying customers' cards.
See the report —
2021-02-26
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape