green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Pages
Regulation Gazette No. 42813, 01 November 2019, Vol 653 No. 11000, Page 61
585Kb
Page
61 of 68
Gazette
Regulation Gazettes
, No
42813
, from 01 November, 2019
Department
Rural Development and Land Reform
Notice
Page No. 2 of 9,
Notice No. 1418,
Registrasie van Aktes van Wet (47/1937) » Wysiging van Regulasies in terme van Wet
Preview / 61 of 68
STAATSKOERANT, 1 NOVEMBER 2019 No. 42813 61 - 2 - BYLAE Woordomskrywing 1. In hierdie Bylae beteken "die Regulasies" die regulasies uitgevaardig by Goewermentskennisgewing No. R. 474 van 29 Maart 1963, soos gewysig. Wysiging van Regulasie 68 2. Regulasie 68 van die Regulasies word hierby gewysig- (a) deur subregulasie (1) deur die volgende subregulasie te vervang: "(1) As 'n akte waarby reg op grond of enige belang daarin of enige saaklike reg verleen word, of enige geregistreerde huurkontrak of onderhuurkontrak of geregistreerde sessie daarvan of enige verbandakte of notariale verband verlore raak of vernietig is, en 'n afskrif nodig is vir 'n ander doel as vir dié genoem in enigeen van die laaste twee voorafgaande regulasies, kan die geregistreerde houer daarvan, of sy behoorlik gemagtigde agent, skriftelik aansoek doen om sodanige afskrif, en dié aansoek moet vergesel wees van 'n beedigde verkiaring wat die akte beskryf en meld dat dit nie verpand of deur iemand gehou word as sekuriteit vir skald of andersins nie, maar dat dit werklik verlore geraak het of vernietig is, en dat dit na grondige ondersoek nie te vind is nie, en verder om, waar moontlik, die omstandighede uiteen te sit waaronder dit verlore geraak het of vernietig is: Met dien verstande dat waar 'n Registrateur oortuig is dat enige akte waarna in hierdie paragraaf verwys word, onopsetlik deur horn verloor, vernietig, geskend of beskadig is, hy, nieteenstaande die bepalings van subregulasie (2), 'n afskrif daarvan gratis en sonder die noodsaaklikheid om te voldoen aan die bepalings van subregulasie (1E), kan uitreik by voorlegging van 'n aansoek en beëdigde verkiaring deur die betrokke transportbesorger of persoon bedoel in artikel 15A (2). "; (b) deur subregulasie (1 E) deur die volgende subregulasie te vervang:
< page 60
View full Gazette No. 42813
page 62 >
Free rural development alerts
Type your email for free alerts on latest Department of Rural Development and Land Reform notices as they are published
Email address
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Property Auctions
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape