green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Pages
Regulation Gazette No. 42813, 01 November 2019, Vol 653 No. 11000, Page 62
697Kb
Page
62 of 68
Gazette
Regulation Gazettes
, No
42813
, from 01 November, 2019
Department
Rural Development and Land Reform
Notice
Page No. 3 of 9,
Notice No. 1418,
Registrasie van Aktes van Wet (47/1937) » Wysiging van Regulasies in terme van Wet
Preview / 62 of 68
62 No. 42813 GOVERNMENT GAZETTE, 1 NOVEMBER 2019 -3- "(1 E) (a) Alvorens `n gesertifiseerde afskrif van enige akte waarby reg op grond of enige belang daarin of enige saaklike reg verleen word, of enige geregistreerde huurkontrak of onderhuurkontrak of geregistreerde sessie daarvan of enige verbandakte of notariële verband kragtens hierdie regulasie uitgereik word, moet die applikant, substansieel in die voorgeskrewe vorm, 'n kennisgewing van voorneme om aansoek vir sodanige afskrif te doen publiseer in `n uitgawe van 'n nuusblad wat in omloop is in die gebied waarin die grond geleë is, en in die geval van 'n notariële verband in 'n uitgawe van een of meer nuusblaaie wat in omloop is in die gebied van elke registrasiekantoor waarin sodanige notariële verband geregistreer is. (b) Afskrifte van aktes na verwys in paragraaf (a) moet kosteloos in die registrasiekantoor ter insae van belanghebbendes beskikbaar gehou word, vir 'n tydperk van twee weke vanaf datum van publikasie van die kennisgewing, gedurende welke tydperk enige belanghebbende teen die uitreiking van `n afskrif daarvan beswaar mag aanteken. (a) Alle persone wat beswaar het teen die uitreiking van sodanige afskrif, moet skriftelike beswaar indien by die toepaslike Registrateur van Aktes binne twee weke vanaf datum van publikasie van die kennisgewing."; en (c) deur subregulasie (11) deur die volgende subregulasie te vervang: "(11) As die geregistreerde houer van 'n verband of notariële verband (wat verlore geraak het, vernietig is of onbruikbaar geword het) of sy of haar behoorlik gemagtigde agent begeer om die rojering van die verband to verkry en skriftelik aansoek, behoorlik deur getuies onderteken, gedoen het by die Registrateur om die rojering van sodanige verband, en mutatis mutandis voldoen het aan die bepalings van subregulasies (1), (2) en (3) van hierdie regulasie, moet die Registrateur, as hy of sy oortuig is dat daar geen goeie rede bestaan waarom hy of sy dit nie sou doen nie, die registrasieduplikaat van sodanige verband rojeer, en sodanige rojering word geag 'n rojering van sodanige verband to wees nieteenstaande dat die oorspronklike van sodanige verband nie vir rojering voorgelé is nie. ".
< page 61
View full Gazette No. 42813
page 63 >
Free rural development alerts
Type your email for free alerts on latest Department of Rural Development and Land Reform notices as they are published
Email address
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Property Auctions
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape