green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Pages
Regulation Gazette No. 42813, 01 November 2019, Vol 653 No. 11000, Page 63
420Kb
Page
63 of 68
Gazette
Regulation Gazettes
, No
42813
, from 01 November, 2019
Department
Rural Development and Land Reform
Notice
Page No. 4 of 9,
Notice No. 1418,
Registrasie van Aktes van Wet (47/1937) » Wysiging van Regulasies in terme van Wet
Preview / 63 of 68
STAATSKOERANT, 1 NOVEMBER 2019 No. 42813 63 4 Vervanging van regulasie 79bis 3. Regulasie 79bis van die Regulasies word hierby deur die volgende regulasie vervang: "79bis. Met die registrasie van 'n algemene plan en waar enige registrasiehandeling 'n kaart raak, is die Registrateur verplig om die betrokke Landmeter-generaal daarvan to verwittig. ". Vervanging van Vorms 4. Die Regulasies word hierby gewysig:- (a) deur Vorm JJJ deur die volgende vorm to vervang: "VORM JJJ * VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van 'n gesertifiseerde afskrif van (beskryf hier die akte) gepasseer deur ten gunste van ten aansien van sekere (voeg hier in die beskrywing van die eiendom uitsluitende die grootte) wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te op hede die ... dag van
< page 62
View full Gazette No. 42813
page 64 >
Free rural development alerts
Type your email for free alerts on latest Department of Rural Development and Land Reform notices as they are published
Email address
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Property Auctions
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape