green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Pages
Regulation Gazette No. 43343, 22 May 2020, Vol 659 No. 11116, Page 16
107Kb
Page
16 of 124
Gazette
Regulation Gazettes
, No
43343
, from 22 May, 2020
Department
Justice and Constitutional Development
Notice
Page No. 1 of 2,
Notice No. 580,
Wet op Skuldinvorderaars, 1998 (Wet no 114 van 1998) » Regulasies Betreffende Skuldinvorderaars, 2003 » Wysiging
Preview / 16 of 124
GOEWERMENTSKENNISGEWING DEPARTEMENT VAN JUSTISIE EN STAATKUNDIGE ONTWIKKELING 16 No. 43343 GOVERNMENT GAZETTE, 22 MAY 2020 No. R. DEPARTEMENT VAN JUSTISIE EN STAATKUNDIGE ONTWIKKELING 2020 NO. R. 580 22 MEI 2020 R. WET OP SKULDINVORDERAARS, 1998 REGULASIES BETREFFENDE SKULDINVORDERAARS, 2003: WYSIGING Die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste het kragtens artikel 23 van die Wet op Skuldinvorderaars, 1998 (Wet No. 114 van 1998), en na oorleg met die Raad vir Skuldinvorderaars, die regulasies in die Bylae uitgevaardig. BYLAE Woordomskrywing 1. In hierdie regulasies beteken "die Regulasies" die regulasies afgekondig by Goewermentskennisgewing No. R. 185 van 7 Februarie 2003, soos gewysig deur Goewermentskennisgewings Nos. R. 1623 van 7 November 2003, R. 741 van 29 Julie 2005, R. 1044 van 2 November 2007, soos reggestel deur Goewermentskennisgewing No. R. 1093 van 23 November 2007 en gewysig deur Goewermentskennisgewings Nos. R. 1120 van 27 November 2009, R. 162 van 1 Maart 2011, R. 623 van 10 Augustus 2012, R. 381 van 7 Junie 2015, R. 1272 van 23 Desember 2015 en R. 1141 van 27 Oktober 2017. Wysiging van regulasie 11 van die Regulasies 2. Regulasie 11 van die Regulasies word hierby gewysig deur die uitdrukking "R870" deur die uitdrukking " R1023,00" te vervang. Vervanging van Aanhangsel B tot die Regulasies 3. Aanhangsel B tot die Regulasies word hierby deur die volgende Aanhangsel vervang:
< page 15
View full Gazette No. 43343
page 17 >
Free justice alerts
Type your email for free alerts on latest Department of Justice and Constitutional Development notices as they are published
Email address
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Property Auctions
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape