green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Provincial Notice No. 6 of 2016
Dorpsbeplanningskema » Erf 667, Flamwood
Title
Dorpsbeplanningskema » Erf 667, Flamwood
Gazette
Provincial Gazettes (North West)
, No.
7621
of 01 March, 2016, 1 page(s), 70.7Kb
PROVINSIALE KOERANT, 1 MAART 2016 No. 7621 25 PROVINSIALE KENNISGEWING 6 VAN 2016 MATLOSANA WYSIGINGSKEMA Ek, Shantel Kruger Riley van Bouplanne.co.za, synde die gemagtigde agent van Die eienaar van Erf 667 Flamwood gee hiermee kennis dat ek by die STAD MATLOSANA MUNISIPALITEIT aansoek gedoen het om die wysiging van die Dorpsbeplanningskema, deur die hersonering van die eiendom hierbo beskryf, geleë te Dawnlaan 6 Flamwood x2 vanaf: Residensieel 1 tot Residensieel 2 met die doel om 3 Wooneenhede op te rig. Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die spesifieke kantoor van: Die Strategiese Uitvoerende Direkteur: Stadsbeplanning, Klerksdorp Kantoor: Klerksdorp Munisipale kompleks, hoek van Braamfisher en OR Tambo straat, vir ‘n tydperk van 28 dae vanaf 23 Februarie 2016 (die datum van die eerste publikasie van hierdie kennisgewing). Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne 'n tydperk van 28 dae vanaf 23 Februarie 2016 (die datum van die eerste publikasie van hierdie kennisgewing) skriftelik by of tot die*Klerksdorp Kantoor: Die Strategiese Uitvoerende Direkteur: Stadsbeplanning, Posbus 90, Klerksdorp, 2570, ingedien of gerig word. Adres van gemagtigde agent: (Straatadres en posadres) Posbus 17193, Pretoria North 0116 Office@ bouplanne.co.za West Straat 83 Pretoria North 0182 Kontak Besonderhede: 083 391 3133 of 012 546 8810 Datums waarop kennisgewing gepubliseer moet word: 23 Februarie & 1 March 2016 23-1
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape