green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Proclamation No. 18 of 2016
Dorpstigting- en Grondgebruikregulasies, 1986 » Paardekraal Uitbreiding 1
Title
Dorpstigting- en Grondgebruikregulasies, 1986 » Paardekraal Uitbreiding 1
Gazette
Provincial Gazettes (North West)
, No.
7651
of 31 May, 2016, 5 page(s), 113Kb
28 No. 7651 PROVINCIAL GAZETTE, 31 MAY 2016 PROKLAMASIE 18 VAN 2016 18 Dorpstigting-en Grondgebruikregulasies, 1986: Paardekraal Uitbreiding 1 7651 VOORWAARDES WAARONDER DIE AANSOEK OM DORPSTIGTING INGEVOLGE DIE BEPALINGS VAN HOOFSTUK III VAN DIE DORPSTIGTING-EN GRONGEBRUIKSREGULASIES, 1986, UITGEVAARDIG KRAGTENS ARTIKEL 66 (1) VAN DIE WET OP DIE ONTWIKKELING VAN SWARTGEMEENSKAPPE 1984 (WET NO 4 VAN 1984) OP ‘N DEEL VAN DIE RESTANT VAN DIE PLAAS PAARDEKRAAL 279- JQ, PROVISIE TRANSVAAL, DEUR YUNUS INVESTMENTS (EDMS) BPK (HIERNA DIE DORPSTIGTER GENOEM) EN SYNDE DIE GEREGISTREERDE EIENAAR VAN DIE GOUND, GOEDGEKEUR IS. 1. VOORWAARDES WAARAAN VOLDOEN MOET WORD VOORDAT DIE GROND GEREGISTREER WORD INGEVOLGE REGULASIE 25(2) (1) NAAM Die naam van die dorp sal wees Paardekraal uitbreiding 1. (2) UITLEG Die dorp sal bestaan uit erwe en strate soos aangedul op Algemene Plan No A9394/91. (3) BESKIKKING OOR BESTAANDE TITEL VOORWAARDES Alle erwe sal onderworpe gestel word aan bestaande voorwaardes en serwitute wat nie gekanselleer of andersins mee gehandel is ooreenkomstig paragraaf 1(1) hierbo nie, indien daar is, met inbegrip van die reservering van mineraleregte en saaklike regte, maar uitgesonderd: (a) Die volgende reg wat nie aan die erwe in die dorp oorgedra moet word nie: “Die eienaar van voornoemde Resterende Gedeelte wat hiermee getrasporteer word, is geregtig tot ‘n pad 5,67 meter breed oor Gedeelte 2 van Gedeelte 32 van die plaas voormeld, op 19 Junie 1964 getransporteer kragtens Akte van Verdelingstransport 18096/1946 vanaf Rustenburg- Northam pad aangetoon op die kaart van genoemde Gedeelte 2, gehef aan voornoemde Verdelingstransport 18096/1946 al langs die noord-westelike grens van gemende Gedeelte 2, oor Gedeelte 2 tot by genoemde Resterende Gedeelte. Die eienaar van genoemde Resterende Gedeelte sal gemelde pad in orde hou.” (b) Die volgende serwitute wat nie die dorp raak nie: 6
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape