green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
General Notice No. 2854 of 2014
Gauteng Removal of Restrictions Act (15/1986) » Bedfordview Amendment Scheme
Title
Gauteng Removal of Restrictions Act (15/1986) » Bedfordview Amendment Scheme
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No.
258
of 17 September, 2014, 1 page(s), 21.8Kb
PROVINSIALE KOERANT, 17 SEPTEMBER 2014 No. 258 27 KENNISGEWING 2853 VAN 2014 STAD VAN JOHANNESBURG SANDTON-WYSIGINGSKEMA Ek, Mario di Cicco, synde die gemagtigde agent van die eienaar van Erf 96, Sandown Uitbreiding 5, gee hiermee, ingevolge artikel 56 (1) (b) (i) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986 (Ordonnansie 15 van 1986), kennis dat ek by die Stad van Johannesburg aansoek gedoen het om die wysiging van die dorpsbeplanningskema, bekend as die Sandton Dorpsbeplanningskema, 1980, deur die hersonering van die eiendom hierbo beskryf, geleë is te Lindenstraat 122, Sandown Uitbreiding 5, vanaf Residensieel 2 na Residensieel 3, onderworpe aan sekere voorwaardes ten einde wooneenhede en ’n digitale buitemuurse advertering bord op die terrein toe te laat. Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die Uitvoerende Direkteur: Ontwikkelings- beplanning, Johannesburg, 8ste Verdieping, A Blok, Metropolitaanse Sentrum, Braamfontein, Lovedaystraat 158, vir ’n tydperk van 28 dae vanaf 10 September 2014. Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne ’n tydperk van 28 dae vanaf 10 September 2014 skriftelik en in duplikaat by die Uitvoerende Direkteur by bovermelde adres of by Posbus 30733, Braamfontein, 2017, ingedien of gerig word. Mario di Cicco, Posbus 28741, Kensington, 2101. Sel: 083 654 0180. 10–17 NOTICE 2854 OF 2014 EKURHULENI METROPOLITAN MUNICIPALITY BEDFORDVIEW AMENDMENT SCHEME I, Mario di Cicco, being the authorised agent of the owner of Portion 1 and the Remaining Extent of Erf 112, Senderwood Extension 1, hereby give notice in terms of section 56 (1) (b) (i) of the Town-planning and Townships Ordinance, 1986 (Ordinance 15 of 1986), that I have applied to the Ekurhuleni Metropolitan Municipality (Edenvale) for the amendment of the town-planning scheme in operation known as the Bedfordview Town-planning Scheme, 1995, by the rezoning of the properties described above, situated at 7 Tennyson Avenue, Senderwood Extension 1, from Residential 1 to Residential 1, subject to conditions in order to permit a density of 10 dwelling units per hectare to permit the subdivision of the site into 4 portions, 2 provided that 2 portions may be 900 m in extent. Particulars of this application will lie for inspection during normal office hours at the offices of the said local authority at City Planning, corner of Hendrik Potgieter Road and Van Riebeeck Road, Edenvale, for a period of 28 days from 10 September 2014. Objections to or representation in respect of the application must be lodged in writing in duplicate to the Head: City Planning, P.O. Box 25, Edenvale, 1610, within a period of 28 days from 10 September 2014. Mario di Cicco, P.O. Box 28741, Kensington, 2101. Mobile: 083 654 0180. t KENNISGEWING 2854 VAN 2014 EKURHULENI METROPOLITAANSE MUNISIPALITEIT BEDFORDVIEW-WYSIGINGSKEMA Ek, Mario di Cicco, synde die gemagtigde agent van die eienaar van Gedeelte 1 en die Restant van Erf 112, Senderwood Uitbreiding 1, gee hiermee, ingevolge artikel 56 (1) (b) (i) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986 (Ordonnansie 15 van 1986), kennis dat ek by die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit (Edenvale), aansoek gedoen het om die wysiging van die dorpsbeplanningskema, bekend as die Bedfordview Dorpsbeplanningskema, 1995, deur die hersonering van die eiendomme hierbo beskryf, geleë is te Tennysonlaan 7, Senderwood Uitbreiding 1, vanaf Residensieel 1 na Residensieel 1, onderworpe aan sekere voorwaardes ten einde ’n digtheid van 10 wooneenhede per hektaar op die terrein toe 2 te laat ten einde te onderverdeel in 4 gedeeltes, met dien verstande dat 2 gedeeltes 900 m mag wees. Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die bogenoemde Plaaslike Owerheid se Stad Beplanning, hoek van Hendrik Potgieterweg en Van Riebeeckweg, Edenvale, vir ’n tydperk van 28 dae vanaf 10 September 2014. Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne ’n tydperk van 28 dae vanaf 10 September 2014 skriftelik en in duplikaat by die Hoof: Stad Beplanning, Posbus 25, Edenvale, 1610, ingedien of gerig word. Mario di Cicco, Posbus 28741, Kensington, 2101. Sel: 083 654 0180. 10–17
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape