green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
General Notice No. 1433 of 2014
Gauteng Removal of Restrictions Act (3/1996) » Erf 437, Diepkloof Extension
Title
Gauteng Removal of Restrictions Act (3/1996) » Erf 437, Diepkloof Extension
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No.
139
of 11 June, 2014, 1 page(s), 22.8Kb
PROVINSIALE KOERANT, 11 JUNIE 2014 No. 139 11 KENNISGEWING 1432 VAN 2014 GERMISTON-WYSIGINGSKEMAS 1459 EN 1461 KENNISGEWING INGEVOLGE ARTIKEL 5 (5) VAN DIE GAUTENG WET OP OPHEFFING VAN BEPERKINGS, 1996 (WET 3 VAN 1996) Ek, Humphrey Mphahlele van InputPlan Consortium Pty (Ltd), synde die gemagtigde agent van die eienaar van ’n Gedeelte 117 van Erf 110, Klippoortjie Landbouhoewes, Erf 275, Delville gee hiermee ingevolge artikel 5 (5) van die Gauteng Wet op Opheffing van Beperkings, 1996, kennis dat ek by die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit (Germiston Diensleweringsentrum), aansoek gedoen het vir die opheffing van sekere voorwaardes soos vervat in the titel akte geleë te Gedeelte 117 van Erf 110, Klippoortjie landbouhoewes en Erf 275, Delville, en die gelyktydige wysiging van die Germiston- dorpsbeplanning, 1985, heur die hersonering van: 1. Gedeelte 117 van Erf 110, Klippoortjie Landbouhoewes, vanaf “Residensieel 1” tot “Residensieel 1” so dat motor bandherstelonderneming as ’n sekondêre reg. 2. Erf 275, Delville, vanaf “Residensieel 1” na “Residensieel 3” met ’n digtheid van 40 eenhede per hektaar. Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoorure by die kantoor van die Area Bestuurder, Stedelike Ontwikkeling, Germiston, Stadsentrum van Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit Germiston Diens- leweringsentrum), Eerste Vloer, Queenstraat 15, Germiston, vir ’n tydperk van 28 dae van die datum van eerste publikasie. Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne ’n tydperk van 28 dae van die datum van eerste publikasie by of tot die bovermelde adres of by Posbus 145, Germiston, 1400, ingedien of gerig word. Adres van agent: InputPlan Consortium Pty (Ltd), 08 Ebony Road, Klipportjie, PO Box 19946, Sunward Park, 1459. Tel: (073) 966-5586. Fax: (086) 512-8763. 4–11 NOTICE 1433 OF 2014 NOTICE OF APPLICATION IN TERMS OF SECTION 5 (5) OF THE GAUTENG REMOVAL OF RESTRICTIONS ACT 1996 (ACT No. 3 OF 1996) We, Mr & Mrs Zwane, the owner of Erf 437, Diepkloof Extension, hereby give notice in terms of Section 5 (5) of the Gauteng Removal of Restriction Act 1996, that we have applied to the City of Johannesburg, for the removal of restriction conditions in deed of transfer in respect of the property described above situated at 65 Camel Crescent Diepkloof Extension. The effect of the application will be to allow a place of instruction (Creche) on the property. Particulars of the application will lie for inspector during normal office hours at the office of the Executive Director Development Planning, City of Johannesburg, Room 8100, 8th Floor, A Block, Metro Centre, 158 Loveday Street, Braamfontein, for a period of 28 days from 04-06-2014. Objections to or representatives in respect of the application must be lodged with or made in writing to the Executive Director Development Planning, City of Johannesburg, at the above address or at P.O. Box 30733, Braamfontein, 2017, within a period of 28 days from 04-06-2014. Name and address of owner: Mr & Mrs Zwane, 437 Phase 2, Diepkloof Extension, Mr Zwane, ID: 6204055272084 Mrs Zwane, ID: 6404220535080. Cell: 083 411 3323. t KENNISGEWING 1433 VAN 2014 KENNISGEWING VAN AANSOEK INGEVOLGE ARTIKEL 5 (5) VAN DIE GAUTENGSE WET OP OPHEFFING VAN BEPERKINGS, 1996 (WET 3 VAN 1996) Ons, Mr en Mrs Zwane, die eienaar van Erf 437, Dieploof Uitbreiding gee hiermee ingevolge artikel 5 (5) van die Gautengse Wet op die Opheffing van Beperkings 1996, kennis dat ons by die Stad van Johannesburg, aansoek gedoen het om die beperkende voorwaardes in die Titelakte op te met betrekking tot die eiendom hierbo beskryf, geleë te 65 Camel Crescent, Diepkloof Uitbreidng. Die uitwerking van die aansoek sal wees om ’n place of intructher op die eiendom toe te laat. Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die Uitvoerende Direkteur: Ontwikkelingsbeplanning, Stad van Johannesburg, Kamer 8100, 8ste Verdieping, A-Blok, Metropolitaanse Sentrum, Lovedaystraat 158, Braamfontein, vir ’n tydperk van 28 dae vanaf 04-06-2014. Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne ’n tydperk van 28 dae vanaf 04-06-2014, skriftelik by of tot die Uitvoerende Direkteur: Ontwikkelingsbeplanning, by bovermelde adres of by Posbus 30733, Braamfontein, 2017, ingedien of gerig word. Adres: Mr en Mrs Zwane, 437 Phase 2, Diepkloof Extension, Mr Zwane, ID: 6204055227084 Mrs Zwane, ID: 6404220535080. Cell: 083 411 3323. 4–11
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape